'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Ag dis die mooiste mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Regtig perfek, en so pragtig, Dina.
LikeLiked by 1 person
Heltemal in verhouding…hy het nog sy naelstringetjie aangehad.
LikeLiked by 1 person
Was für eindrucksvolle Bilder der jungen Giraffe!
LikeLiked by 1 person
I do understand a little bit of German, no problem!
LikeLiked by 1 person
Das ist schön!
LikeLiked by 1 person
Oh, sorry: I wanted to write my comment in English! 😏 What impressive pictures of the young giraffe!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much for visiting my blog.I don’t mind if you write in English.☺️
LikeLiked by 1 person
Weer eens prachtig om te zien.
Groetjes uit België
Theo
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Theo.Ek waardeer jou kuier hier!
LikeLiked by 2 people
Oe, dis fraai, mooi verby.
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Vuurvliegie.
LikeLike
Kyk daai lang wimpers, te pragtig
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Positief.
LikeLiked by 1 person
Altijd aandoenlijk, zo’n ‘klein’ diertje…
LikeLiked by 1 person
Ja, so volmaak in proporsie.Dankie vir inloer, Paul.
LikeLiked by 1 person
Dis die oulikste gesiggie. Die onderlip (?) wat so onder die neusie invou.
LikeLiked by 1 person
Klein kameelperdjies is sekerlik van die mooiste diertjies.
LikeLiked by 1 person
Wat een schattig snoetje heeft deze baby
LikeLiked by 1 person
Hy is ‘n ou skatjie.Dankie vir inloer.
LikeLike
Heel erg mooie dieren.
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLike
Ag toggie daai gesiggie is te oulik ❤
LikeLiked by 1 person
Pragtig
LikeLiked by 1 person
Die grote ogen met de lange wimpers vind ik zo mooi bij een giraf.
En inderdaad een perfecte mini- uitgave van de moeder.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou besoek, Els
LikeLike
Ek hou baie ven kameelperde – hierdie fotos is uitsteekend.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Anne.
LikeLike
Och wat mooi. Wat een vertederende foto’s. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneke.
LikeLiked by 1 person
Klein kameelperdjies is darem maar van die skattigste goedjies op 4 bene. Sulke mooi foto’s ook, Dina!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Met daardie glimlag is dit duidellik dat die jonge heer kameelperd van perdebytjes hou! Pragtige fotos
LikeLiked by 1 person
Hy was bietjie skugter vir die perdeby, maar kon nie sy nuuskierigheid bedwing nie.Dankie vir jou mooi woorde Abrie.
LikeLike
Klein mar perfekt indeed. A beautiful baby. Baby giraffes are very cute. But then even baby hyenas. (Seen some in Amboseli)
LikeLiked by 1 person
Baby animals are definitely adorable! Thank for your kind words, Brian.
LikeLiked by 1 person
Pleasure “Sis”
LikeLiked by 1 person
Dis tog die oulikste dametjie… en, soos jy sê… perfek!! Daai lang nek perdtjie gaan die outjies lok met daai wimpers!! 😁😁
LikeLiked by 1 person
Ek is altyd verstom hoe perfek kameelperde is by geboorte.Hulle staan onmiddelik op en begin op wankelbene loop en na ‘n kort tyd is hulle gereed om die lewe aan te pak.
Sy het mooi wimpers… wens dis myne!
LikeLiked by 1 person