Sondagmiddagslapie

Gewoonlik slaap ek nie in die middag nie,veral nie op ‘n Sondag nie!Dit maak my vreeslik depressief en my kop voel so dik en ek voel of ek op ‘n ander planeet was as ek wakker word.

Gelukkig deel my viervoete nie my aversie vir uiltjies knip nie!

IMG_1485a
Vasco en Tienkie le lekker oop-kastrol!
IMG_1487a
Op heterdaad betrap!

 

 

22 Replies to “Sondagmiddagslapie”

      1. Daardie Vasco-handsakvretende-ondier het die mooiste mooi hare. So ‘n warm koper kleur. Gelukkig is jou meubels ook in komplimentere kleure waarby Vasco se strooisels mooi kan inpas..hehe. Die dat my leefarea in natuurlike kleure is, nie omdat ek so baie daarvan hou nie, maar omdat Fatcat se strooisels hare nie dadelik wys nie. Nietemin stofsuig ek elke liewe dag.

        Die klein Tienkie-hond lyk asof sy so lekker vermakerig grin vir die kamera. Ek sê mos altyd diere het ‘n humorsin. Kan nie anders wees as myne die heebie jeebies gang af kry nie, sy raak heeltemal besimpeld soms, dit is so vreksnaaks :))))

        Like

        1. @ladygodiva Sy vel is so lekker sag,ek kan heeldag daaraan vat.Gelukkig val sy hare nie vreeslik uit nie,maar dis dalk oor ek nie meer naby kan sien nie,dat ek dalk niks opmerk nie!Ek sal wel ‘n verskeurde handsak raaksien! 😆

          Like

  1. Dis ‘n hondeding
    🙂
    Charlie het agtergekom hy kan nou self met die trappe af en verkies om bo-op die ou hond in die kombuis te gaan slaap.

    Like

  2. Pffft, jammer vir die truppeldoor kommentare. Ek sukkel my dood om kommentaar te los vanoggend, en dit het my 30 min geneem om vanoggend se pos te doen. Ek sukkel ook al die hele naweek om privaat boodskappe te beantwoord, dit weier eenvoudig om deurtegaan.

    Like

  3. Weet jy ek kry glad nie die blog blad oop nie, maar toe ek via e-pos op jou ander kommentaar ingaan, kom ek met gemak daar uit en neem toe net die opsie om jou volgende blog te kan lees ….e n hier is ek!!!
    by ons is die bank se kussings ook net soveel lekkerder

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +