Vandag nomineer ek vir Tina by https://rondomtaliedraai.wordpress.com/ Sy neem pragtige foto’s en is bekend vir haar humoristiese plasings.
Ek het al hierdie een geplaas,maar nie in swart en wit nie.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Vandag nomineer ek vir Tina by https://rondomtaliedraai.wordpress.com/ Sy neem pragtige foto’s en is bekend vir haar humoristiese plasings.
Ek het al hierdie een geplaas,maar nie in swart en wit nie.
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Eks mal oor die windpompie! Jinne, jy kan met scrap-booking begin – of wat noem hul dit? Tokeloshe is baie oulik met dit op haar blog. Sy doen gesig-portrette.
LikeLike
Ek is te lui daarvoor! 😆
LikeLike
Ja (sug), voel ook so deesdae…
LikeLiked by 1 person
Dit is nou ‘n baie interessante foto!!!
Ek het scrapbooking gedoen…. dit is ‘n heerlike hobbie.
LikeLike
Dankie Kameel.Ek kyk altyd na die mooi boeke wat die mense maak en dis pragtig!
LikeLike
Baie besonderse foto!
LikeLike
Dankie dat jy kom loer het.
LikeLike
Ooooo dis baie mooi Ek het geweet jy sal die mooiste goed plaas.
Ek het egter slegte nuus vir jou Ek het myne al gedoen toe jy in die woestyn rondgejol het… mmmm… ek doel eintlik gewerk het
LikeLike
Hehe!Ek wou sê dis onmoontlik dat jy nie omtrent eerste genomineer is om deel te neem nie.Ek sal moet teruglees om in te haal.Eintlik ken ek ook nie baie bloggers wat ek kan nomineer nie. 😆
LikeLiked by 1 person
Ja mens het baie vriende maar hulle neem nie noodwendig foto’s nie
LikeLiked by 1 person
Dis nou mooi, en dit verg baie om n klerfoto om te skakel na swart en wit soos ek geleer het in my photoshop dae.
LikeLike
Jy het my op die idee gesit om ‘n murasie te doen.Dankie.
LikeLiked by 1 person
Wat n treffende foto Dina! Jy’t n besonderse talent hoor!
LikeLike
Ek hou daarvan om prentjies om my te sien.Elke toneel,maak vir my ‘n prentjie en dan is dit maklik om deur die lens te kyk,dit in ‘n raam te plaas en ‘n mooi komposisie te maak.
LikeLiked by 1 person
Jy doen dit uitstekend!
LikeLiked by 1 person
Dis n pragtige foto en nog in s&w ook. Ek glimlag lekker in my binneste vir die nominasie v my suster! Jy moet haar maar aansê om dit weer te doen. Dit sal haar geen kwaad doen om weer deel te neem nie en dis lekker om te doen ook
LikeLike
Sy neem sulke mooi foto’s en kan gerus maar nog plaas!
LikeLike
Stem saam
LikeLiked by 1 person
Watter treffende foto – dit vertel sommer ‘n hele storie!
LikeLike
Dankie Tannie Frannie.Jy is deesdae skaars,dus is ek bly jy het ingeloer!
LikeLike
UItstekend, ek het nie die kleur foto gesien nie, maar die een is indrukwekkend.
LikeLike
Dankie,ek waardeer jou inloer!
LikeLiked by 1 person
Wow! Jy neem altyd sulke pragfoto’s Dina maar hierdie een is regtig uitsonderlik hoor! Fantastiese komposisie. Ek is mal daaroor! 😀 ♥
LikeLike
Het jy die veertjie bokant die vensterraam gesien?Dit was alles net so,toe ek die foto geneem het.Ek wonder of dit iets beteken het.Daar is gereeld Damaras wat daar rondtrek met hul vee.Daardie windpomp werk nog en ons het ook daar gaan water haal.
LikeLiked by 1 person
Ek het gewonder wat daar uitsteek maar was nie seker nie. Daardie windpomp het ek die heeltyd my oog getrek. Hierdie sal ‘n uitstekende geraamde foto maak hoor! Ek wens hier was meer van hulle. Ek vrek oor windpompe. 😀
LikeLike
Ons het hom groot opgeblaas en in ‘n raam gesit.Dit lyk pragtig…natuurlik in kleur,soos dit oorspronklik was.
LikeLiked by 1 person
Sjoe! Ek dink dit moet pragtig lyk. Hierdie sal net so pragstuk wees hoor. 😀
LikeLiked by 1 person