Ek hoef nie veel te skryf nie..die foto’s spreek vanself.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Ek hoef nie veel te skryf nie..die foto’s spreek vanself.
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
awwwww ek wens ek kan die kietie vashou en druk
LikeLike
Dit sal jou laaste druk op aarde wees,maar heel waarskynlik die moeite werd! 😆
LikeLiked by 1 person
hehehehehehehe jy weet mos ek speel met diere soos luisslange en wolf spinnekoppe, ek het al bie fotos gedeel oor ek en my besondere liefde om met diere te speel
LikeLiked by 1 person
Ja en pragtige aasvoels wat aan jou broekspype knaag.Wolfie,ek is ook mal oor alles in die natuur.Mens kan nie volwaardig mens wees as jy nie kennis het oor en respek het vir die wereld om ons nie.Eers dan verstaan mens die rede hoekom mens leef.
LikeLiked by 1 person
Ab-so-flippen-luut. Die natuur is my eerste liefde en my asem, sonder dit is ek niks… dis hoekom ek sa maklik ‘n heiden kon word want ons heidene aanbid letterlik en figuurlik Moeder Natuur lol
LikeLike
Dis hoe ek ook voel.
LikeLiked by 1 person
Is dit nou nie die oulikste klein babatjie nie! Waar het julle hom raakgeloop, Dina?
LikeLike
Londolozi in die Sabie-Sand.
LikeLiked by 1 person
Ag mammie ek wil ook enetjie hê!!!! xxx
LikeLike
Hy is so skatlik,maar let op hoe groot is sy pote..en daardie naels is niemand se maat nie!
LikeLiked by 1 person
Dis waar die bure se kat wat ek gered het, het sy naels per ongeluk in my gedruk en dit was hel seer 🙂
LikeLiked by 1 person
Dis mooie fotos en die liefste kieter wat gladnie aangevat moet word nie. Die laaste een waar hy so oor ma se rug loer is te kostelik
LikeLike
Die verhaal is effens tragies.Die ma van hierdie kleinding,se poot was erg beseer en sy was baie geirriteerd met hom.Almal hou nou duimvas,dat sy beter word,anders is die dood hierdie kleinding se voorland.
LikeLike
Ai, die natuur is ook maar wreed. Sy sal hom op einde doodmaak om ontslae te raak van die”burden” (afr het my ontgaan)
LikeLike
Nee,sy sal nooit haar eie kind doodmaak nie.Wat sal gebeur is dat sy gaan sukkel om self te oorleef en dat die kleinding se oorlewing afhang van haar toestand.Sy sal hom nie kan beskerm teen ander predatore nie.Gelukkig is dit ‘n jong ,sterk luiperd en sy sal heel waarskynlik gou weer regkom.
LikeLike
Ek verstaan! Solank sy darem ies kan vang om te eet. Het dit gelyk of sy darem kan beweeg met die seer poot?
LikeLike
Ja,maar sy was vreeslik kruppel en die poot was geswel.Dit sal moeilik wees vir haar om iets te vang in so ‘n toestand.Maar in die natuur weet mens nooit..haar oorlewingsdrang is so groot dat sy die probleem sal oorkom.Haar grootste probleem is ander luiperds en leeus wat haar kan aanval.
LikeLike
Mooi kietsies! Jou foto’s is soos altyd so mooi!
LikeLike
Dankie Carol,ek waardeer jou inloer!
LikeLiked by 1 person
Ai dis te pragtig …
LikeLike
Dankie Tina!
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, eh hou van die byskrifte.
LikeLike
Dankie Tokeloshe,dis heerlik as jy hier kuier!
LikeLike
Soos jy sê, die foto’s spreek van self.
LikeLike
Dankie vir inloer!
LikeLike
Jou foto’s is altyd besonders!
LikeLiked by 1 person
Dankie Katrina..lekker as jy hier kuier!
LikeLike
Wat een schitterende foto’s maak jij toch steeds
LikeLiked by 1 person
Baie dankie…lekker as jy my ou blogs gaan opsoek!
LikeLike