©dinavanwyk
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
©dinavanwyk
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Bijzondere foto’s van bijzondere dieren.
Jullie hebben een prachtige natuur!
Bewonderende groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie Rob.Ons geniet die natuur geweldig en probeer soveel as moontlik uitgaan na verskillende parke.Fotografie is my stokperdjie en ek skiet slegs met my kamera op diere.
LikeLike
Ja, dat sy inderdaad ook pragtige foto’s van pragtige diere. SA het ‘n skitterende natuur.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.Ja ons is bevoorreg om baie reservate te he,waar mens die diere in hul natuurlike staat te kan beleef.
LikeLiked by 1 person
AAAAAAaaag die mossies is te pragtig! jy mag maar!
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina…ek waardeer jou kompliment!
LikeLiked by 1 person
As ek eendag groot is gaan my foto’s ook so mooi wees.
LikeLiked by 1 person
Jou foto’s is al laaankal pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie Jy is net gaaf!
LikeLiked by 1 person
Fantastiese fotos!
Die foto van die Blouwildebeeste lyk vir my amper soos ‘n skildery.
LikeLiked by 1 person
Ek het ook so gedink!
LikeLiked by 2 people
Dankie Tokeloshe!Die blouwildebeeste is een van my gunsteling foto’s.
LikeLiked by 1 person
Baie mooi en die ou kameelperdjie se tongetjie – dierbaar. Jy het ‘n slag om die foto net op die regte tydstip te neem.
LikeLike
Hester,ek stel my kamera op “multi shot”,dan skiet ek al die bewegings in vinnige aksie.As jy dan na jou foto’s kyk,kan jy die oulikstes uitsoek,soos bv. die tong wat uit is en die waterdruppels wat val.Dankie vir die inloer.
Ek hoop dit gaan beter met jou glimlag…Genis het vreeslik geskinder!
LikeLiked by 1 person
haha, so ‘n bloemin klein brak! Hy is ook besig met “dental cleaning” om al die koffievlekke af te kry, so ek gaan van hom ook skinder. Dit gaan al beter dankie.
LikeLiked by 1 person
Bly om dit te hoor.Dis gladnie lekker as dit met mens gebeur nie!
LikeLiked by 1 person
Mooi kleure
LikeLiked by 1 person
Baie dankie 🙂
LikeLike
Dis die wonderlikste fotos Dina, jy’t die lewe en beweging pragtig verewig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries!Daar is eintlik al so baie wildlewefoto’s oral,dat ek bang is myne raak vervelig! Lol
LikeLike
En hul is almal so lekker dors. Maak my sommer ook dors. 😆
Fantastiese reeks foto’s van al hierdie pragdiere Dina. 😀
LikeLiked by 1 person
Dankie Sonel!Ek is altyd so bly as jy inloer.
LikeLiked by 1 person
Plesier Dina. Altyd lekker om jou mooi foto’s te sien. 😀
LikeLiked by 1 person
Die eerste foto lyk amper of dit die groot doop kan wees…
LikeLiked by 1 person
Hehe,ja dis soos onderdompeling!Jy is baie oulik om dit só te sien.Nou sal ek altyd daaraan dink as ek hierdie foto sien.
LikeLike
Bytjie, jy is ‘n foto ninja! Pragtige fotos soos gewoonlik
LikeLiked by 1 person
Dankie Wolfie…ek waardeer dit!
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis mooi fotos. Nou het jy sommer n tip gegee oor die opeenvolgende fotos. Mens kan dan rerig rustig die beste een uitkies op die ou end. Ek sukkel met die bewegende honde. Hul is so vinnig as hul so hol en jol. My reaksies is natuurlik ook bietjie stadig. Bygesê oefening help ook om te verbeter!
LikeLike
Inneke jy moet kyk op jou kamera,daar is ‘n stelling Al servo.Ek stel dit daarop saam met die multishot.Dis juis vir bewegende voorwerpe.Dit maak dit makliker om die goed in fokus te hou.Dis as jy nie op outomaties skiet nie,maar op AV.
LikeLike
Aaa dankie. Sal bietjie die storie uittoets. Dankie vir die verduideliking.
LikeLiked by 1 person
Ek hoop dit help.Ek is nie regtig ‘n kenner nie,maar my man help my altyd reg,so ek stuur maar aan na wie ookal wil hoor.Ek hoop jy kom reg!
LikeLike
Dankie nogmaals ek gaan rustig sit en bietjie eksperimenteer. Ek neem nie elke dag fotos nie so mens verroes ook maar met seker “settings”.
LikeLiked by 1 person
Wow – spectacular! Beautiful images
LikeLiked by 1 person
Thank you for visiting my blog!
LikeLike
Pragtig ‘skiet’ jy met die kamera Bytjie!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Hanneliese,ek waardeer dit baie dat jy hier inloer!
LikeLike
Ek is mal oor jou aksie fotos!! 😉👍😁
LikeLiked by 1 person
Dankie, dis gaaf van jou, Vossie.
LikeLike