kuier by Ouma…
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
kuier by Ouma…
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
O hy is die mooiste kind. Jou fotos vertel ‘n hele verhaal. Pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie Dirkie.Hy is ‘n vreeslike besige mannetjie.Toe hulle weg is,was die huis grafstil en ek moes ‘n traan wegsluk.
LikeLiked by 1 person
Daai oë! Hy is werklik ‘n lieflike kindjie
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester.Julle kleindogtertjie is ook pragtig!Is hulle al weg?
LikeLiked by 1 person
Ja, my seun moes Maandag weer begin werk. Die huis is maar stil.
LikeLiked by 1 person
Ek mis my outjie ook!
LikeLiked by 1 person
Die mannetjie is ernstig vandag, hy bedink seker sy nuwe jaar voornemens. Pragtige foto’s!
LikeLiked by 1 person
Hy kan nogal skielik “uitclutch” en in sy eie wêreld ingaan.Dan is dit te lekker om hom dop te hou.
LikeLiked by 1 person
Sjoe jou foto’s is altyd spesiaal .. Pragtig – dankie vir die deel
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina,dit was lekker om met die lens agter hom aan te hardloop.Hulle is nou weg en ek mis die mannetjie.Toe ek sy laaste vuil vingermerkies van die kas afvee,het ek sommer gehuil.ðŸ˜
LikeLiked by 1 person
Ai ja… ek hou baie daarvan om foto’s van kinders te doen … Sterkte
LikeLiked by 1 person
Maar dis ‘n mooie kind met inspring-en-wil-net-swem oë!
LikeLiked by 1 person
Dankie..met daardie blou oë draai hy almal om sy pinkie.
LikeLike
Hy is pragtig met sulke ernstige ogies. Mooi foto’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike
Met die kleur oë moet hy nou al begin oefen aan “My way”
LikeLiked by 1 person
Hehe,ouma sal hom afrig!
LikeLike
En Ouma bederf die mannetjie seker al te lekker ne!?
Wat n pragtige seuntjie!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries.Ouma is mal oor die outjie,maar as hy ‘n vloermoer gooi,kom hy nie reg by sy ouma nie!
LikeLiked by 1 person
Magtig, maar die knaap het darem verruklike blou oë!
LikeLiked by 1 person
Die pappie het sulke mooi blou oë..glo my hierdie mannetjie betower almal met sy oë.
LikeLiked by 1 person
kan dit goed glo
LikeLiked by 1 person
Ag, hy is te oulik vir woorde. Mooi fotos !
LikeLiked by 1 person
Dankie Tokeloshe,altyd lekker as jy inloer!
LikeLiked by 1 person
Wat een prachtfoto’s van je kleinzoontje en vergeet de hartzeer nu hij weer weg is.Zulk lief en mooi ventje maakt je oma hart zeker heel fier.
LikeLiked by 1 person
Hy is omtrent ‘n liewe ding!Dankie vir inloer.
LikeLike
Sulke foto’s maak sommer ander oumas se harte ook bly!
LikeLiked by 1 person
Gelukkige jy!! Hierdie Oupa en Ouma sal later vanjaar teen groot koste maar Switserland toe gaan om die kleinkinders te gaan sien en bederf.
LikeLiked by 1 person
Ongelukkig is dit deesdae baie grootouers se lot,dat hul kleinkinders oorsee bly.Gelukkig kan julle darem gaan kuier.
LikeLike