Klip,klipperig,klipperigste!

Rotsformasies waarvan die skoonheid die asem wegslaan,is oral in Namibië sigbaar.Die volgende foto’s het ek in Damaraland geneem.

_MG_0225_edited-1

_MG_0209_edited-1_MG_0212_edited-1_MG_0213_MG_0266_edited-1_MG_0276_MG_0274_edited-1_MG_0260_edited-1_MG_0271_edited-1_MG_0300_edited-1_MG_0299_edited-1_MG_0311_edited-1

Advertisements

49 thoughts on “Klip,klipperig,klipperigste!”

      1. Snaaks,ons het vanaand dieselfde gesê oor burgeroorlog,veral in Zim…die tyd is ryp.Voor ons ons polse sny,kom ons geniet die natuur en alles wat mooi is.Dankie vir jou kompliment oor my foto’s!

        Like

      2. Ons was nog nooit in Namibia nie. Nie ek nie. En my man sal die geologie geniet want dit was een van sy hoofvakke. Jy sal vir ons n reis moet uitwerk waar ons n 4*4*huur op die lughawe 😊

        Liked by 1 person

      3. Die geologie is fantasties!Gelukkig kan mens ten volle toegeruste 4×4’s huur in Windhoek,maar jy moet huiswerk doen voor jy gaan waar ons gaan.Ons gebruik liewer ‘n gids…off the beaten track.Die gewone toeristeroetes kan jy maklik self doen.

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s