Klip+man=

Seker een van die interessantste verrassings op ons reis in Kaokoland,was die ongewone kunswerke van klip.Ons het hulle op die mees afgeleë plekke raakgeloop.Dis die breinkind van ‘n Namibiese kunstenaar en selfs in Windhoek, het so ‘n skepsel sy verskyning gemaak.

img_8150_edited-1
Eensaam sit hy daar onder die enigste boom in die omtrek van honderde kilometers!
img_8146a_edited-1
Mismoedig tuur hy die verte in!
img_8149_edited-1
‘n Nabye kyk verklap die interessante manier waarop hy geskep is!

img_8144_edited-1

img_8143_edited-1
‘n Ou aalmoesie sal welkom wees,dankie!
img_8142_edited-1
Peinsend oor sy lot!
img_8154_edited-1
‘n Bietjie morele ondersteuning en ‘n hoedjie teen die son,is dalk net wat ons mannetjie nodig het!
img_8397_edited-1
Naby Camp Sincro sit hierdie man.Daar is ‘n plaatjie met ‘n nommer 25 aan hom vasgemaak…miskien ook ‘n leidraad vir iemand wat al die manne probeer opspoor!
img_8757_edited-1
Al hardlopende iewers heen.
img_8755_edited-1
Op een van die rowwe paaie in Kaokoland.

Ons het ‘n vierde man ook gevind,maar hy was stukkend.Ek is spyt ek het nie ‘n foto van hom ook geneem nie,want dalk sou die kunstenaar op ‘n manier uitvind en dit gaan regmaak.Ons weet mos hoe werk sosiale media.😄

Vir meer inligting,lees gerus hier.

63 Replies to “Klip+man=”

  1. Behalve heel bijzonder zijn de kunstwerken ook heel mooi!
    Hoe kunstzinnig moet je zijn om van zulke simpele materialen zoiets moois te maken.
    De mannetjes zijn heel aandoenlijk, het doet me goed dat je even een arm om een van de figuurtjes hebt geslagen en dat petje is ook echt nodig.
    Mocht je nog weer eens gaan neem dan een paar sombrero.s mee😄😄😄.

    Liked by 1 person

  2. Op n afstand sal die figure mens regtig laat dink dis n mens! Kan jy jou indink as jy daar in die woestyn verdwaal het en moeg en dors jouself aansleep, dan in die verte hierdie ou sien, roep om hulp, al nader kruip en strompel, en dan by hom uitkom…

    Liked by 1 person

    1. Ja beslis!Dit moes nogal harde werk wees,want dis gesweis en dis swaar materiaal.Die ou moes sy skeppings net daar op elke plek maak.Die een daar in die woestyn,waar geen klip is nie,was seker die moeilikste…klippe aanry!

      Liked by 1 person

        1. Ek wonder self daaroor.Dis op sulke afgeleë plekke,kilometers van oral af,dat dit nogal ‘n missie moes wees om dit daarheen te vat.Dis wat dit só geheimsinnig maak…mal daaroor!

          Like

    1. Danie,dis so vêr van alles af..ek het die gevoel gekry dat dit grapmakers is wat dit daar gesit het en nie die kunstenaar self nie.Daar is soveel humor onder die reisigers in daardie woestyn,dat mens net kan lag.My volgende blog gaan juis daaroor.Ek het natuurlik my bedenkinge ook oor die gemsbokhoring by die klipman by Camp Sincro..kunstenaar of grapjas se werk?

      Like

  3. Bliksem dit is nou wat ek kuns noem!!!!! Laat my dadelik dink aan die kuns wat ek in Cullinan gesien het en op my blog gesit het!!!! Kan ek asseblief een van die fotos in een van my gedigte op my blog gebruik. Ek belowe ek sal jou volle kediet gee en ‘n link na die bladsy wat my geinspireer het.

    Liked by 1 person

  4. Ek is mal oor die misterie wat hieraan kleef en almal laat wonder…..en die kunstenaar of skepper moet ‘n genoegdoening ervaar en iewers net skelm glimlag en lekker kry oor almal se wonder…..Baie dankie vir die deel Angeltjie, sou nooit andersins seker hiervan uitgevind het nie. Dink ek moet myself beskikbaar stel as companion vir ‘n alleen traveller om ook sulke interessante plekke te kan ervaar en stories het om te deel….

    Liked by 1 person

  5. Aangrypend hoe hy ‘n paar klippe so lewensgetrou aanmekaar kan sit. Dit word werklik ‘n man wat daar dit, ‘n man wat daar loop. Dat is genoem in die beelde! Werklik ‘n kunstenaar met talent. Ek kan dink hoe ‘n impak dit op ‘n mens sal hê as jy en van die beelde in die oop vlaktes raakloop.

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +