Wat maak jy hier? Dis my plek!
Aikôna, dis my plek!
Skoert knapie! Jy is heeltemal te klein om so parmantig te wees!
Hierdie Reusereier(Ardea goliath) en Visarend(Haliaeetus vocifer) was in ‘n hewige bekgeveg gewikkel op die oewers van die Choberivier in Botswana.Ou grote het toe gewen en arme visarend moes die aftog blaas!
de ene foto is nog mooier als de andere bij jou wauw
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hillechien.
LikeLike
Nou het daardie padda heelbo op jou blog my laat glimlag. Jy sien net oë 🙂 Die reier lyk asof hy nounet uit die bed uit geklim het met daardie deurmekaar veredos.
LikeLiked by 1 person
Sy vere staan letterlik regop van woede.Ek het nog nooit so-iets gesien nie!
LikeLiked by 2 people
Letterlik verkeerdeveer!
LikeLiked by 1 person
Goeie een,Frannie😄
LikeLiked by 1 person
Bekgeveg, letterlik en figuurlik? Mooie fotos.
LikeLiked by 1 person
Gelukkig het hulle nie mekaar gegryp nie,maar dit was amper!
LikeLiked by 1 person
Amusante foto’s van deze twee Dina!
LikeLiked by 1 person
Dit was nogal amusant om dit te sien!Dankie vir inloer.
LikeLike
Die kleine lijkt wat op Trump 🙂
LikeLiked by 1 person
Haha,Paul….die grote se “comb over”lyk meer na Trump!
LikeLiked by 2 people
Misschien zijn het gewoon zijn vader en zijn moeder :). Ik vind hen in elk geval meer sympathiek.
LikeLiked by 1 person
😂😂
LikeLike
😄😄😄😄
LikeLiked by 1 person
Ja je moet je plek en je meerdere erkennen. Wat een mooie fotoserie van deze dialoog.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Gerrit.
LikeLike
Spasie is belagrik in die dierewereld ook.
LikeLiked by 1 person
Veg om oorlewing,né!
LikeLike
Eish ek sou ook maar kleinkoppie getrek het
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos. Mal oor die dialoog tussen die voels ook. Oulik gedoen lol
LikeLiked by 1 person
Kostelik gewees om hulle dop te hou,Wolfie!
LikeLiked by 1 person
Wens ek was daar. Ek hou van ‘natuur-drama’
LikeLiked by 1 person
Staan sy vere altyd so woes of is dit deel van die baklei?
LikeLiked by 1 person
Nee,dis deel van die baklei…dis wat dit so snaaks gemaak het!😂
LikeLike
Skreeusnaaks!
LikeLiked by 1 person
Behalve heel mooi is deze serie ook heel vermakelijk. Je kunt er zo teksballontjes bij plaatsen.
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n oulike idee,Eveline.Ek het nooit daaraan gedink nie!
LikeLike
Superbe
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLiked by 1 person
Wat een fascinerende foto’s.Hij is woedend en heeft de haren op zijn kop en nek rechtop gezet.Zou nooit gedacht hebben dat de arend de aftocht zou moeten blazen
LikeLiked by 1 person
Die arend was nie baie lus om te gaan nie,maar met so ‘n woedende geveerde dierasie,wat bo-oor hom troon,is ek nie verbaas dat hy maar liewer padgegee het nie!
LikeLike
Dit laat my nou wonder hoe staan my “vere” wanneer ek gil of ‘n vloermoer gooi? 😀 Ek het nou heerlik gelag. So bly jy het weer begin blog.
LikeLiked by 1 person
Hehe,ja die ou grote het sy naam lelik met ‘n plank geslaan!
Ek is baie bly om terug te wees.
LikeLiked by 1 person
Mens mis die daaglikse geselsies nè?
LikeLike
Beslis!Is julle weer op die lug?
LikeLiked by 1 person
Nie heeltemal nie Bytjie. Ons werk van die vakansieoord oorkant die rivier se kantoor af deur die week, maar in ruil daarvoor hanteer ons op die oomblik ook hulle kantoorsake. Dit laat ons met minder tyd op die internet vir ontspanning. Ek kraak myself om by te hou met die blogs se skryf en lees, want dit is veral die deel wat ek mis.
LikeLiked by 1 person
Prachtig vastgelegd. Zo samen met de tekst moet ik toch echt lachen. Dank je wel 🙂 , groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy het dit geniet,Hanneke.😄
LikeLike
Amazing! How beautiful…
LikeLiked by 1 person
Thank you Isabel.I appreciate your visit to my blog.
LikeLike
Sjoe, ek sou ook nie met hom wou sukkel nie!
LikeLike
Pragtige fotos!
Ek hou van jou byskrifte 😉
LikeLike