neem mens dikwels na ‘n era wat verby is.Dis soms ook skokkend en dit laat mens wonder oor die verbygaande aard van alles,wat elke dag so vanselfsprekend lyk.
Verlede week het ons so ‘n agterpad gevolg.Dit het ons geneem op ‘n roete in die Oos Kaap…’n grondpad deur die Kamdeboodistrik ..
na die dorpie,Aberdeen met pragtige geboue..
die hoogste kerktoring in Suid-Afrika,waarvan die boonste deel 4,5cm van senter af is..
en ‘n poskantoor ,wat veronderstel was om die magistraatshof in Grahamstad te wees!Hoe die fout ingesluip het,weet niemand nie,maar toe die fout ontdek is,was die bouery op Aberdeen al vêr gevorderd!
‘n Besoek aan die stasie,laat mens met skok en baie vrae…
Die konstruksie aan ‘n spoorlyn vanaf Port Elizabeth het op 9 Januarie 1872 begin en het met voltooiing op 26 Augustus 1879,Graaff-Reinet bereik.Aberdeenweg (Aberdeen Road) was een van die stasies op weg…
‘n Afgekapte bloekomboom met ‘n enorme stam,’n platvorm vol bossies..
‘n Ou stoor langs toegegroeide spore..
Die stewige gebou het steeds al sy pragtige plankvloere en daar is drie vertrekke met kaggels in,waar vure gesellig gebrand het tydens yskoue wintermaande…
Die hartseerste is die tekens van ‘n eens goedbedryfde stasie..stapels papiere lê tussen voël- en rotmis in ‘n eens gesellige kantoor ,versprei..
Papierwerk van ‘n era wat verby is..
‘n Naby skoot veroorsaak ‘n lag met ‘n traan…wat het daarvan (dissipline) geword?
Netjiese stewige in-hokkies,verklap ‘n sisteem,wat heeltemal deur rekenaars vervang is..
Vandag dien dit net as ‘n gerieflike nesmaakplek vir ‘n duif..
Die kaartjieskantoor met luik in die linkerkantste hoek,toon nog papierwerk en droewe verwaarlosing..
Ongelooflik,’n ou brandkluis,steeds stewig op ‘n sementblok vasgeanker en…
gesluit!!!
Die spoorlyn na die Noorde…vir ewig stil en sonder ‘n trein..
Net die wind suis deur die aangeplante bome en spore verdwyn na vêr Karooberge in die blou newels…
Mooi!
Nostalgische groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie Rob…altyd lekker as jy inloer.
LikeLiked by 1 person
Ai ons het darem ‘n pragtige land. Jammer van die verval… dit lyk hier ook so Dankie vir die deel.
LikeLiked by 1 person
Stasies het in sommige gevalle oorbodig geraak…so jammer né Tina.🙁
LikeLiked by 1 person
Hartseer deel van ons geskiedenis… onthou hoe die spoor die dorpe in twee gedeel het. Baie ongelykhede … vir altyd verlore
LikeLike
Dat mooie blauw van die luchten! Schril contrast met de verwaarlozing.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Anna.
LikeLiked by 1 person
Wat een mooie hemel in schril contrast met het verval op de laatste foto’s… Prachtige reportage!
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom lees het.
LikeLiked by 1 person
Met veel plezier!
LikeLiked by 1 person
Prachtig die vergane glorie. Een feest voor de fotograaf.
LikeLiked by 1 person
Ek geniet sulke tonele,want dan kan my verbeelding my vêr terugneem.
LikeLike
Jammer die verwaarlozing.
Wel mooie foto’s hoor.
LikeLiked by 1 person
Dis maar iets wat gebeur..dankie vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Die stories vasgevang in jou fotos! As ń mens net ń paar van die verhale kon hoor wat in daardie geboue afgespeel het. Ou , verwaarloosde stasies sal altyd vir my ń bekoring inhou.
LikeLiked by 1 person
Ek is mal oor murasies,want ek kan in daardie stilte staan en my verbeel wat daar alles afgespeel het.Dankie dat jy kom loer het.
LikeLiked by 1 person
An interesting topic. Very different from your wildlife posts. 🙂
Dankie
LikeLiked by 1 person
Thanks…yes I will get back to wild life again soon.A change is as good as a holiday😂
LikeLiked by 1 person
Absolutely. About wildlife, do you go out to the Parks often?
LikeLiked by 1 person
As often as possible.
LikeLiked by 1 person
That is a lovely possibility. We did too, when we lived in Kenya. Probably went to the bush once every fortnight or a little less? I’m glad to hear that still exists.
LikeLiked by 1 person
We have wonderful parks in SA.One can pick and choose from several national parks and privately owned ones.
LikeLiked by 1 person
Good to know. I’ve only heard of Kruger. Does that mean you have closer options?
LikeLiked by 1 person
Yes,Pilanesberg is much nearer than Kruger…an easy ride.Not as spectacular,but very good for big five and birds.
LikeLiked by 1 person
Just looked it up. (I’m a sucker for Google maps), it is rather close. 100 miles or less? And big five mean a lot of other game. (Green with envy) 🙂
LikeLiked by 1 person
Lovely reserve to visit..very close.
LikeLiked by 1 person
Green with envy. Again. Tot ziens.
LikeLiked by 1 person
(I forgot where exactly you live. Durban? Or am I confused?) (You live very near a green area? Golf course?)
LikeLiked by 1 person
I live iin Johannesburg near the international airport…have to go out of the city to get to nature😜
LikeLiked by 2 people
So you do find nature close? I just looked it up, you’re about as close to Botswana as to Kruger Park, or Swaziland.
LikeLiked by 1 person
We travel a lot to Botswana and Kruger Park.The distances in Botswana is very long and needs more planning…also very different from Kruger Park
LikeLiked by 1 person
Well that answers my previous question. S.A. is a place I’d like to visit. (And Botswana) But my back now dislikes long car-rides. 😦
LikeLike
Ik heb ooit in Orange Grove gewoond, in Johannesburg….
LikeLiked by 1 person
Dis goed om te hoor,so jy ken SA .Het jy hier gewerk?
LikeLiked by 1 person
Mijn man is landmeter en voor zijn
LikeLiked by 1 person
Mijn man is landmeter, we zijn in 1984 geëmigreerd naar SA, hier was het toen crisis… Ik was pas 20. En heb toen aan UNISA gestudeerd. Onze zoon is in Johannesburg geboren in 1985. Op zondag gingen we naar Zoo Lake. Roeien en een ijsje eten, naar de dansende fonteinen kijken…Of naar Velskoen, de drive in. Onder een hemel met meer sterren dan ik ooit zag 😊
LikeLiked by 1 person
Dit klink so lekker…ek is bly jy het soveel wonderlike tye hier gehad.Dinge het egter baie verander
LikeLike
Een heel ver verleden. Verloren gegane glorie.
LikeLiked by 1 person
Ja,tog hartseer né.Dankie vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Ek wonder hoeveel sulke geboue staan in obs land op verkeerde plek!
So tragies dat die stasiegebou nie eers behoorlik intruim is nie!
LikeLiked by 1 person
Gelukkig het Aberdeen ‘n lieflike poskantoor gekry met daardie fout!
Dankie vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Pragtige geboue!
En die stasie! Ek sal ure aaneen daar kan sit. Ek is vrek nuuskierig – ek wonder of daar nog iets in die kluis is?!
LikeLiked by 2 people
Ons het gekyk of ons die kluis kan oopmaak,maar daar is geen knoppe aan die deur nie…so die kluis hou sy geheim.
LikeLiked by 1 person
Julle moes hom opgeblaas het!
😆
LikeLiked by 1 person
As daar iets in was,sou dit seker lankal opgeblaas gewees het..haha!
LikeLiked by 1 person
Dis wat ek ook wou weet, wat hou daardie kluis geheim! Maar sjoe, vrek interessant andersins.
LikeLiked by 2 people
Dankie vir inloer,Karen.
LikeLike
Ja een ding is wel verseker, dinge sal verander.
Mooi fotos
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Ettiene.
LikeLike
Plesiers
LikeLiked by 1 person
Sjoe. Baie interessant en skerp fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie Spokie.
LikeLike
Wat een prachtige reportage over dingen die voorbijgaan…
LikeLiked by 1 person
Dit maak mens weemoedig…dankie vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Ai! So mooi en tog so (hart)seer… my H3 se pa was desjare stasiemeester. Blykbaar altyd erg verknog aan tuinmaak en het telkemale trofee gewen vir die mooiste stasietuin. Die H3 stop by elke en enige stasiegebou wat ons op ons roadtrips teëkom. En ek weet dis vir hom erg nostalgies. Dankie vir die deel hiervan.
LikeLiked by 1 person
Julle kan gerus hier ‘n draai gaan maak.Klipplaatstasie is egter bietjie “dodgy”en ons het liewer nie daar uitgeklim nie.Aberdeen s’n op my vorige blog,is ver van alles en jy kan veilig daar rondhang.
LikeLiked by 1 person
Ekskuus ek sien nou eers jy is op die Aberdeenstasie se blog.Dis my volgende inskrywing waaroor ek hier gepraat het.
LikeLiked by 1 person
Konden jullie daar niet een beetje opruimen :)?
LikeLiked by 1 person
Ons het probeer,maar die dag was te kort😄
LikeLiked by 1 person
Jaja… 🙂
LikeLiked by 1 person
Merkwaardig die internasionale gehoor wat jy het al wil die pannekoek jou aan die werk steek, ja ja. ek dou by die ou geskrifte vasgehaak het en begin blaai en lees het totdat my hooikoors my rangeer het.
LikeLiked by 1 person
Ek hoop nie jou hooikoorsstasie lyk soos Klipplaat s’n,op my volgende inskrywing nie!😄
LikeLike
pragtig Bytjie… daar is min meer bekoorlik as ‘n vergete stasie nie, ne? Mal oor die duif se nessie… sy lewer haar eie pos af in broeityd 🙂
LikeLiked by 1 person
Jy was so stil in die laaste tyd,liewe Wofie!Dankie dat jy weer kom loer het.
LikeLiked by 1 person
Dankie 🙂 Ek het internet probleme gehad lol Dis so lekker om terug te wees
LikeLiked by 1 person
Ja internet is soos ‘n lewensaar…as hy afgesny word,bloei ons dood!😂
LikeLiked by 1 person
baie waar
LikeLiked by 1 person
Yes, I think you went on a road trip in Aberdeen, in S. Africa? I just got back from one too, in central Oregon, US, where the towns are very tiny, and I too saw lots of interesting old buildings and history. I love the bird’s nest in the cubby hole.
LikeLiked by 1 person
I hope you are going to do a few posts on your trip…looking forward to it!
LikeLike
It will be a few posts, I think….maybe in a week or so. Takes time to organize all the photos!
LikeLiked by 1 person
True…I am still working on mine to finish my blogs on this specific road trip.Looking forward to read about yours!
LikeLiked by 1 person
Oee, ek is nou nuuskierig oor wat in daardie kluis toegesluit is!
LikeLiked by 1 person
Ons het self gewonder,maar die deurknoppe is afgeskroef en sy geheim bly bewaar!
LikeLiked by 1 person
Dit wat was…. maar ‘n mens voel tog jy wil ‘n traan pik vir die lekker ou dae. Ek wens altyd sulke mure wil vir my die stories vertel wat daar afgespeel het.
LikeLiked by 1 person
Dit is darem hartseer,né Kameel.Dankie vir saamreis.
LikeLiked by 1 person
Dankie… ek het lekker gery na ‘n lang vergete wereld wat lyk my verder weg dryf na Vader Tyd toe!
LikeLiked by 1 person
Soms is dit lekker om so in die verlede in te gaan…dankie dat jy kom lees het,AJ!
LikeLike
Ek het weer ‘n draai kom maak in die verlate verlede! Op soek na inspirasie vir die tydskrif! 😁😁
LikeLiked by 1 person
Zo spijtig dat het in verval geraakt is
LikeLiked by 1 person
Ja dis omtrent hartseer!
LikeLike
Wil jy hê ek moet een van hierdie blogs vir jou stuur vir die tydskrif? Ek was lank van die lug af en het nie gevolg wat aangaan nie.Ons het huis verkoop in Namibië en getrek met ons pakaas besittings. Baie besig gewees.
LikeLike