‘n Amerilla vir Ma

Dis weer 22 September, amptelik lentedag en Ma se verjaarsdag. Onder die afdak blom die bloedrooi Amerillas in die pot, wat sy staanplek hier gekry het, toe Mams ouetehuis toe is.

Die onthou is seer en lekker en vandag stuur ek vir Ma ‘n kiekie die ruimte in..

IMG_4716

Mams se verlangende dogter.

31 Replies to “‘n Amerilla vir Ma”

  1. Ons het sulke blomme by die huis gehad – dieselfde kleur. Volgens Wikipedia kom hulle oorspronklik van Suid-Afrika af. Meer toepaslik is nie moontlik nie. Jy kry die lente en ons val. Dit blyk nie alles te globaliseer nie. Gelukkig, omdat verskille tussen dele van die wêreld en streke verseker dat die lewe verbasend en interessant bly.
    Mooi foto trouwens. (vertaal met Google translate)

    Liked by 1 person

  2. My ma was netso versot op haar Amerilla’s. Dit staan nog presies daar waar sy dit gelos het toe sy na haar ewige huis is. Ek mis haar elke dag v my lewe en hie ouer ek raak hoe groter die gemis vir die vrou wat geboorte aan my gegee het.

    Liked by 1 person

  3. Dis maar n groot verlang en gemis ook. Gelukkig is daar sulke mooi herinneringe dat dit die verlange versag. My suster in Naboom het ook verskillende kleure in potte gehad. Wonder wat van hul geword het toe sy uit haar huis weg is. Nou mis ek my kuiers by haar sommer vreeslik as ek so die amarilla sien. Sy het n lapa gehad en ons het altyd dar gesit ek kuier met orgidee en amarillas om ons.

    Liked by 1 person

  4. Die tye wat ons gedagtes so in die verlede rondkuier by ons ouers, gee soveel sin aan die lewe, Dina. Al is ons soms hartseer, ons herinneringe het ons gevorm in wie ons nou is, koester dit. Dis net joune alleen.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Picture Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Writing - Photography - Lifestyle

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +

%d bloggers like this: