Ek gaan…

Blogland ‘n tydjie vaarwel roep. Die langpad Namibië toe, wink van Maandag af. Die padkos is gemaak, die brakkies se pampiere vir die grensposte is reg, motorpermit is ingevul en nou is dit son en see by Swakopmund…net 1800 km ver!

Ek sal af en toe inloer, maar ek maak ‘n punt daarvan om eenkeer ‘n jaar, heeltemal weg te breek. Julle klomp lieflike aanhangers, baie dankie vir julle lojale ondersteuning. Mag julle ‘n heerlike feestyd geniet en veilig bly tot volgende jaar!

IMG_0543IMG_0544

 

53 Replies to “Ek gaan…”

    1. Jy mag maar met “en” begin! Ek sal so hier en daar saam met julle op die groen bus spring, Frannie. Ek kan darem nie net halfpad saamtoer nie! Vir jou ook die mooiste wense in die feestyd en hou vir Silver in toom, hoor!

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +