Hy het pas iets gevang en sit lekker en smul daaraan…
Swart-en-wit weergawe…
Hy het elke keer op dieselfde plek kom sit, dus kon ek wag, mik en kliek…
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Hy het pas iets gevang en sit lekker en smul daaraan…
Swart-en-wit weergawe…
Hy het elke keer op dieselfde plek kom sit, dus kon ek wag, mik en kliek…
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Heel knap in beeld gebracht hoor.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLiked by 1 person
Weer eens een prachtig werk om van te genieten.
Het moedigt me aan om in de toekomst mijn camera weer boven te halen.
Ben momenteel nog bezig om een paar dingen op mijn website te veranderen.
Maar daarna begin ik zeker en vast terug te fotograferen.
Bedankt.
Groetjes uit Vlaanderen
Theo
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi woorde, Theo. Groete uit SA.
LikeLiked by 1 person
Watter stunning fotos!!!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Una. Ek sukkel nog om macrofoto’s skerp te kry! Baie moeilik.😵
LikeLike
Sjoe! So mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
These are outstanding photographs!
LikeLiked by 1 person
Thanks Anne. It was quite a challenge, I must admit!
LikeLike
Loved this close encounter with the dragonfly, Dina. Great long, segmented tail and crazy eyes. Fantastic!
LikeLiked by 1 person
Thanks for your kind words, Jet.
LikeLiked by 1 person
Ik val in herhaling… Prachtig hoe je dit diertje in beeld hebt gebracht!
LikeLiked by 1 person
Dankie Paul…die macrofotografie is ‘n nuwe veld vir my…ek het nog baie om te leer.
LikeLike
Wat een gepaste naam voor deze Libelle
LikeLiked by 1 person
Ek vind dit ook ‘n beskrywende naam. Dankie dat jy kom kyk het, Suzy.
LikeLike
Yoh!! Absoluut stunning pics, dankie vir deel
LikeLiked by 1 person
Bai dankie, ek is bly jy vind dit mooi!
LikeLike
Schitterend gefotografeerd
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Marylou.
LikeLike
Kyk hoe mooi Die laaste een is my gunsteling
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina.
LikeLiked by 1 person
Die outjie het sy eie eethoekie gehad by die “viswaters” Ek neem aan dit was naby water. Dis een van my geliefkooste insekte. Kan ure sit en kyk hoe hel draai en duik en sit en dan weer verder gaan. Die oog foto het besonders mooi uitgekom. Dis wow fotos.
LikeLiked by 1 person
Ja, ek het by ‘n klein dammetjie gesit met biesies en grasse, waarop hy kon land. Die son het so mooi geskyn op daardie goue kol op sy lyf. Anders sou ek hom nooit gesien het nie, want hy is baie klein en maer. Baie dankie vir jou mooi woorde, Ineke.
LikeLike
A, het so gedink. Heerlik vir liggaam en siel om so te kan sit en dan so n outjie te sien beweeg.
LikeLiked by 1 person
Briljant. 😍
LikeLiked by 1 person
Dankie Vuurvliegie.
LikeLike
Uitnemende en baie besonderse fotos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Dries.
LikeLiked by 1 person
Ongelooflike mooi foto’s Dina!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Aletta.
LikeLike
Dis net op jou fotos wat ek my kop instemmend knik met al die kommentare oor diere en insekte. By myself kom ek nie naby hulle as ek dit kan verhelp nie. Hy het omtrent groot oë!!! Soos altyd uitstekende fotos!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel…ek bring Vrydag vir jou ‘n paar insekte saam .😄😄
LikeLiked by 1 person
“Tanks but no tanks” soos my kleinseun sou sê 🤔
LikeLiked by 1 person
Moenie bekommer nie, ek bring hulle in ‘n bottel, nie in ‘n tank nie!😂😂
LikeLiked by 1 person
Heel mooie macro.s. De kleuren foto,s hebben hier toch mijn voorkeur.
LikeLiked by 1 person
Ek verkies ook die kleur. Dankie vir inloer,Eveline.
LikeLike
WOW Dina, simply WOW !!!
LikeLiked by 1 person
Thanks Tina…glad you liked my photo’s.
LikeLike
Precious, precious. That eye… 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian.
LikeLike
En… ek loer vir jou met my groot oog! Pasop… ek vreet jou ook op! 🙂
LikeLiked by 1 person
Jy beter pasop!Ek is bietjie stil,want ons is in Namibië en dan hou ek myself weg vd internet.
LikeLiked by 1 person
Lekker wegbly van die web af… daar wriemel net spinnekoppe en goggas daar! 😉
LikeLiked by 1 person
Dis so lekker…ek lees weer my boeke.Het net gou ingeloer en sien toe jy is aktief hier op my werf.Mooi bly tot volgende week!
LikeLiked by 1 person
Jou pragtige fotos bring my terug na my kinderdae… ek was baie lief vir swem en was altyd so betower as naaldekokers vlieg of op ‘n blaar gaan rus in die swembad, rivier of dam waar ek besig was om te swem. Het my klein laat voel, asof iets groter as ek my bewus maak van iets. ‘n gevoel van die godheid van Natuur. Natuur is en bly my god. En jou naaldekokerfotos is blaaie uit daardie god se bybel…
LikeLiked by 1 person
Dankie Wolfie,dis pragtige woorde van jou!
LikeLiked by 1 person
Dankie 😉
LikeLiked by 1 person
En ook… dit herhinner my aan my ou gedig, Rippelkring…
LikeLike
Oe, hierdie draakvliegies van jou is tog te pragtig Bytjie! Ek en ma is gek oor jou foto’s hoor! Die wit en swart foto is net so pragtig! Ma sê dis tog te lekker as hul stilsit dat mens kan foto’s neem en sy is so bly ons het jou pragtige blog oor weer ontdek sodat ons jou awesome foto’s kan sien. 😘
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, dis heerlike woorde om te hoor!
LikeLiked by 1 person
😊💕
LikeLiked by 1 person
CLoser than close. I’m impressed, and oh, that eyeball, wow.
LikeLiked by 1 person
Thanks for your nice comment.
LikeLiked by 1 person
Mamma se blouoog kind! 😉
LikeLiked by 1 person
Wow! Ek weet hoe moeilik dit is om Naaldekokers af te neem,
LikeLiked by 1 person
Dankie Linda.
LikeLike