Naaldekoker

Hy het pas iets gevang en sit lekker en smul daaraan…IMG_2330

b

Swart-en-wit weergawe…IMG_2326

Hy het elke keer op dieselfde plek kom sit, dus kon ek wag, mik en kliek…IMG_2300

57 Replies to “Naaldekoker”

    1. Ja, ek het by ‘n klein dammetjie gesit met biesies en grasse, waarop hy kon land. Die son het so mooi geskyn op daardie goue kol op sy lyf. Anders sou ek hom nooit gesien het nie, want hy is baie klein en maer. Baie dankie vir jou mooi woorde, Ineke.

      Like

  1. Dis net op jou fotos wat ek my kop instemmend knik met al die kommentare oor diere en insekte. By myself kom ek nie naby hulle as ek dit kan verhelp nie. Hy het omtrent groot oë!!! Soos altyd uitstekende fotos!!!

    Liked by 1 person

  2. Jou pragtige fotos bring my terug na my kinderdae… ek was baie lief vir swem en was altyd so betower as naaldekokers vlieg of op ‘n blaar gaan rus in die swembad, rivier of dam waar ek besig was om te swem. Het my klein laat voel, asof iets groter as ek my bewus maak van iets. ‘n gevoel van die godheid van Natuur. Natuur is en bly my god. En jou naaldekokerfotos is blaaie uit daardie god se bybel…

    Liked by 1 person

  3. Oe, hierdie draakvliegies van jou is tog te pragtig Bytjie! Ek en ma is gek oor jou foto’s hoor! Die wit en swart foto is net so pragtig! Ma sê dis tog te lekker as hul stilsit dat mens kan foto’s neem en sy is so bly ons het jou pragtige blog oor weer ontdek sodat ons jou awesome foto’s kan sien. 😘

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap na natuurfreak2 Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s