Rooireier (Purple Heron)…
Drakensberglangstertjie (Drakensberg Prinia)…
Rooibekvuurvinkie (Red-billed Firefinch)…
Dikbekwewer…jong mannetjie (Thick-billed Weaver…young male)…
Volwasse mannetjies het twee duidelike wit kolle op hul voorkop bokant die oë…
Hierdie jongeling het nog nie die kenmerkende wit kolle nie…
Let op die geweldige dik snawel…
Ag lekker om weer ‘n slag jou pragtige foto’s te sien
LikeLiked by 1 person
Ek het besluit om my luiheid te los. Daardie dikbekvink het vanmiddag lank op die gras kom sit en my genoeg tyd gegee om my kamera uit te haal. Gelukkig kon ek die kamera laat rus op die vensterraam in my badkamer.
LikeLiked by 1 person
Giggel… gelukkig wys die kamera na buite …
LikeLiked by 1 person
Hehe! Ja gelukkig… ek het darem klere aangehad hoor!
LikeLike
Mooibek rooibek vuurvliegvuurvinkie. Perdebytjie ek wonder of die Vuurvinkie, famlie is van Vuurvliegie? Hoop nie die vraag maak haar Dikbek nie!
LikeLiked by 1 person
Ek dink sy sal dit as ‘n kompliment beskou, Abrie😄Dis so lekker om jou weer hier te sien!
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos Wesp
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Haaihoe, jy het my gekry. Beslis Vuurvink nie dikbek nie. Hoewel SA my dikbek laat voel….🙈
LikeLiked by 1 person
Ek wou net iets moois blog,want hierdie week het ons almal voos geslaan!
LikeLike
🤗🌻💝
LikeLike
Ag mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie Christa.
LikeLiked by 1 person
Dit is wonderskoon. Mal oor voëls, so bly jy neem dit af!! Pragtig Bytjie
LikeLike
Baie dankie liewe Bondels!
LikeLike
heel mooie foto’s hoor.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLiked by 1 person
Schitterende foto’s Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Wat een schitterende vogels en foto’s Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Joke.
LikeLike
Jinne Dina, hier kom bederf jy ons met die allermooiste fotos!
LikeLiked by 1 person
Hoogtyd dat ek uit my winterslaap ontwaak en weer ordentlik blog.Dankie Una.
LikeLike
Jou fotos is verruklik mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Anne.
LikeLike
Mooie fotos. Daardie dikbelwewer lyk of hy regtig sommer dikbek is. Die uitdrukking is baie kwaai.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke. Ek dink die dikbekwewer kan seker klipharde sade oopkraak met daardie bek.
LikeLike
Beslis ja. Hy sal nie sommer honger lei nie.
LikeLiked by 1 person
Weer een prachtverzameling, Dina. Het lijkt wel alsof je zelf een vogel bent, nu je die allemaal zo stilletjes kunt laten zitten tot ze op de foto staan!
LikeLiked by 1 person
Dis maar goed jy sien my nie in aksie nie…soms seil ek op my maag om naby genoeg te kom. Ander kere bekruip ek die voëls soos ‘n kat…verg baie geduld.
LikeLiked by 1 person
Weereens die pragtigste foto’s Dina!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Aletta.
LikeLiked by 1 person
Die ou daar heelbo laat my dan nou dink aan ‘n hadeda wat klere aanhet. Dis pragtige fotos.
LikeLiked by 1 person
Hy lyk bietjie soos ‘n antieke geveerde dierasie.🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, veral die Rooireier,die lig is perfek !
LikeLiked by 1 person
Baie dankie… dit was laatmiddag teen die son en hy het lank daar gesit.Ek het hom bekruip en amper in die dam geval in die proses.My klere was vol stekerige sade wat ek gesukkel het om skoon te kry… wat mens nie alles sal doen vir ‘n foto nie!🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Dis pragtig, ‘Bytjie! Ou Dikbek moet bietjie netjieser eet 😀
LikeLiked by 1 person
Hy is omtrent morsig!
LikeLiked by 2 people
I c u 🙂
LikeLike
Your birds are amazing Dina! We have some that are similar but that red-billed firefinch is quite unique and simply gorgeous
LikeLiked by 1 person
Thank you so much for your kind words,Tina.
LikeLike
Baie, baie mooi fotos, Dina! Jy het n wonderlike talent met die lens.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries…ek waardeer dit.
LikeLiked by 1 person
Jy weet so baie van die natuur…. en dan neem jy natuurlik die mooiste fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Kameel.
LikeLike
Een serie naar mijn hart Prachtig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Frans.
LikeLike
Prachtige foto’s van prachtige vogels. (En wat mooi dat rooibekvuurvinkie. Die kleuren zo samen met die witte stipjes en die rommelige veertjes op z’n koppie; een beauty). groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Dit is ‘n fraaie voëltjie en hy is baie klein . Dankie vir jou mooi woorde, Hanneke.
LikeLiked by 1 person
Dukbek, rooibek en mooibek!!
Dankie dat jy die kamera nader getrek het! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek is lui in die laaste tyd.Met die winter verby sal dit hopelik nou beter gaan.
LikeLike
It is when one sees such photos of wildlife that one understands the “lure” of Africa. 🙂 Sad, it can’t be maintained WITH peace.
LikeLiked by 1 person
Africa has a special atmosphere that cannot be described in words!
LikeLiked by 1 person
And I’ve come to realize that the Mzungu (white man)’s Africa is not at all the the black man’s Africa. 🙂
LikeLiked by 1 person
I experience it first hand… not always good.
LikeLiked by 1 person
I know, I know… That’s one of the – many – reasons I will probably never go back to Africa… 🙂
LikeLiked by 1 person