53 Replies to “Sommer om die draai..”

  1. Pragtig Dina! Ek sien jy se jy het hierdie fotos by Korsman geneem? Ek wil nog daar n draai gaan maak. Weet jy of die flaminke nog daar op die “panne” tussen die N12 en die aanloopbaan bly by die Rondebult afrit? Ek het eers gedink dit is dalk daar waar jy hierdie fotos geneem het.

    Liked by 1 person

    1. Die flaminke is oral in klein groepies in die panne hier rond. Saans trek hulle saam op sekere plekke. Dit was juis laatmiddag toe groepies van orals ingevlieg het. Ek weet nie of hulle by die “ panne” is nie, maar ek glo so. Jy moet regtig Korsmans besoek voor die reënseisoen, anders verdwyn die voëls weer. Daar is ‘n lieflike wandelpad reg rondom, bankies en ‘n heuwel waar jy lekker kan foto’s neem bo-oor die draad. Dis veilig ook, met patrollie om die dam.

      Liked by 1 person

  2. Die Oosrand is ‘n juweel….min mense weet van al die mooi vleie…Dis baie mooi fotos..vertel n pragtige storie van ‘n familie wat voorbereidings tref vir hulle wegbreek!

    Liked by 1 person

        1. “Boet” also means brother.It is just used in a more fondly or familiar sence. “Broer” is the more formal word for brother.”Boer” is a farmer and also means white Afrikaans speaking men.

          Liked by 1 person

        2. I knew about Boer, of course. One of my “uncles” died in the Boer war. English side I’m afraid. 🙂 Now, “Boet” is a new word to add to my list. I will soon start claiming I speak Afrikaans. 😉

          Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +