Maricosuikerbekkie…Marico Sunbird.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Maricosuikerbekkie…Marico Sunbird.
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Wat een kleuren en een elegant bekje!
LikeLiked by 1 person
Daardie bekkie suig heerlike nektar uit die blomme. Dankie vir inloer, Bea.
LikeLiked by 1 person
Ek het nog nooit een gesien nie – dit is BAIE mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anne.
LikeLike
Die heeft met zijn kopje in een pot groene verf gezeten, de snoodaard!
LikeLiked by 1 person
In die sonlig skitter hy.Dankie vir inloer, Paul.
LikeLike
een mooie veelkleurige vogel.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLiked by 1 person
Sy bosveld familie kuier by my skryfkamer venster. Soos altyd asemrowende mooi met jou lens vasgevang.❤💐
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Vuurvliegie.
LikeLike
So pragtig! Die kleure is ongelooflik mooi! Pragtige foto!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Aletta.
LikeLiked by 1 person
Oh my, spectacular!
LikeLiked by 1 person
Thanks Tina.
LikeLike
Dina, dis sulke mooi fotos van die pragtigste voëltjie!
LikeLiked by 1 person
Bsie dankie,Una.
LikeLike
Hy is omtrent uitgedos. Te pragtig!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Kameel.☺️
LikeLike
Heb die ook gezien, prachtig kleurrijke vogel.
LikeLiked by 1 person
Dankie Joke.
LikeLiked by 1 person
Die kleure slaan n mens se asem weg. Mooiste ou vo”eltjie en fotos. Het jy die agtergrond self uitgehaal of is die foto so geneem? Vra net uit interessantheid.
LikeLiked by 1 person
Die agtergrond is netsoos dit was.Aan die regterkant sien mens ‘n hinderlike wit streep.Dit was ‘n tak en eintlik moes ek dit uitgehaal het.Eers gesien toe ek die foto’s plaas.
LikeLike
Aaa ek verstaan. Dis steeds baie duidelik op die voëltjie gefokus. Baie mooi.
LikeLiked by 1 person
Liewe aarde, Dina – dis die pragtigste fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries
LikeLiked by 1 person
Hier kan ik alleen maar van dromen wat een mooie vogel is dit.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Frans.
LikeLike
Pragtig
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Allerfyntjies uitgevat!
LikeLiked by 1 person
Dis darem ‘n mooie voëltjie.Dankie vir inloer,Frannie.
LikeLiked by 1 person
Wat een prachtig foto’s. Die vogel heeft schitterende kleuren. Komt deze in jullie tuin voor? groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Ons kry wel soortgelyke voëltjies in ons tuin, maar hierdie een het ek in die Krugerwildtuin afgeneem.Dankie vir die mooi woorde, Hanneke.
LikeLiked by 1 person
Die suikerbekkie is altyd vir my een van die mooiste voëls van ons natuur.
Nou sing ek: 🎶 Suikerbos ek wil jou hê 🎶
LikeLiked by 1 person
Ag jy sing so mooi, ek hoor dit eintlik!
LikeLiked by 1 person
Jy sien! 🤗
LikeLiked by 1 person
Sondag Sweetie!! 😉
LikeLiked by 1 person
☺️☺️
LikeLike
pragtig
LikeLiked by 1 person
Magic! Magic!
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian.
LikeLiked by 1 person
Wow, what a beauty!! Super photographs, Dina.
LikeLiked by 1 person
Thanks,I appreciate your kind words.
LikeLiked by 1 person