Vrolike geveerdes op ‘n Vrydag

Grootmossie (Great Sparrow)
Kaapse tiptol (Cape Bulbul)
Rooivlerkstreepkoppie (Cape Bunting)
Gewone spekvreter (Familiar Chat)
Rooiwangmuisvoel (Red-faced Mousebird)
Swartkopkanarie (Black-headed Canary)
Swartkopkanariemannetjies en wyfies. ( Black -headed Canary males and females)
Bokmakierie.
Grootstreepswael (Greater Striped Swallow)
Grootstreepswael sing ‘n vrolike oggenddeuntjie.
Swarttobie (African Black Oystercatcher)

Alle foto’s geneem op ons onlangse toer deur ons pragtige land, Suid-Afrika.

28 Replies to “Vrolike geveerdes op ‘n Vrydag”

      1. Verruklik, voortreflik, manjifiek, verhewe, besonders, aandoenlik, roerend, wonderbaarlik, asemrowend, majestueus, imposant, salig, inspirerend, indrukwekkend, asembenewend, groots, treffend, keurig, skitterend, groots, treffend, keurig, sierlik, verloklik, meesterlik, geluksalig, swierig, skilderagtig, sprokiesagtig, glansryk, verheffend, grasieus, aanskoulik, fraai, luisterryk, formidabel, weids, bekoorlik, kolossaal. Nee, dis nie ek wat so slim is nie 😂🤣 dis die vertalings wat ViVa aan die hand doen. Hulle het ‘n hele paar kwelwoorde so aangespreek – ek sal vir jou die skakel aanstuur. Ons taal is absoluut ôsim! 😉

        Liked by 3 people

  1. dup

    On Fri, Oct 15, 2021 at 11:53 AM Perdebytjie se nes wrote:

    > perdebytjie posted: ” Grootmossie (Great Sparrow) Kaapse tiptol (Cape > Bulbul) Rooivlerkstreepkoppie (Cape Bunting) Gewone spekvreter (Familiar > Chat) Rooiwangmuisvoel (Red-faced Mousebird) Swartkopkanarie (Black-headed > Canary) Swartkopkanariemannetjies en” >

    Liked by 1 person

  2. Hier waar ek nou bly is aansienlik minder voëls en ek het gedink dis almal net mossies….maar na hierdie post gaan ek nou bietjie my verkyker vat en deegliker kyk…..dalk sien ek iets anders raak!!! Dankie vir jou prag fotos. Ek weet die tiptol is beslis hier.

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +