Foto’s geneem in Kgalagadi-Oorgrenspark.
(Bleeksingvalk, Kelkiewyne en Tortelduiwe).
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Foto’s geneem in Kgalagadi-Oorgrenspark.
(Bleeksingvalk, Kelkiewyne en Tortelduiwe).
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Wenfotos.
LikeLike
Wenfotos
LikeLiked by 1 person
Dankie Lewies.
LikeLike
Mooie actiefoto’s!
Die tortelduiven zijn bij ons ook bekend, hoewel ze hier toch onderling wat kleurverschillen hebben. Die van jullie lijken allemaal 100% gelijkend, het moet voor die dieren moeilijk zijn om elkaar te herkennen :).
LikeLiked by 1 person
Dankie Paul. Ek het al geleer die voëls lyk eenders, maar hulle is slim genoeg om mekaar uit te ken.
LikeLiked by 1 person
Wonderlike fotos – ek is SO bly dat jy weer met ons deel!
LikeLiked by 1 person
Dankie Anne. Ek moet my luiheid los.
LikeLiked by 1 person
Beautiful bathing beauties, Dina — terrific photos.
LikeLiked by 1 person
Thanks Jet.
LikeLiked by 1 person
Outjies met ‘n houding! Mooi soos altyd. ❤
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina.
LikeLike
Dit lyk so vreedsaam daar Dina. Pragtige aksiefoto’s.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester.
LikeLike
Zo mooi,ontroerende foto,s!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Pragtige fotos, sjoe, jy is vinnig met ‘n kamera,
LikeLiked by 1 person
Dis vrek moeilik en ek oefen al jare. Ek is steeds nie tevrede nie.🙈
Dankie vir jou mooi woorde, Linda.
LikeLiked by 1 person
Kelkiewyne dans die nuutste riel. Baie goeie aksiefoto. Die valkie hou jou steeds dop terwyl jy hom kiek. Jy’t darem baie geduld om sulke mooi fotos te neem.
LikeLiked by 1 person
Dit was besonders om ‘n valk te sien bad. Mens sien dit nie sommer nie. Dankie vir inloer en jou mooi woorde, Ineke.
LikeLike
Glo jou goed van valk. Nooit eers daaraan gedink hul sal ook bad nie.
LikeLiked by 1 person
Wonderlike fotos, Perdebytjie!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una.
LikeLike
Jy bederf ons weer met n mooie versameling, Dina!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries. Ek was weer baie lui.🙈
LikeLiked by 1 person
Fantastiese fotos.
LikeLike