Die klein dingetjies in die lewe

Wanneer ‘n mens kleiner begin kyk rondom jou, is daar ‘n wonderwêreld wat oopgaan.Ongelukkig is ons so ingestel op groot sigbaarhede,dat ons meestal die juweeltjies om ons miskyk.

Ek deel graag hierdie skatjies met julle.

‘n Streepmuisie loer versigtig na water in die bakkie.

Sy dors kry die oorhand en hy druk sy snoetjie in die water.

Twee streepmuisies en hul versamelvoëltjie-drinkebroers.

Dors is ‘n lelike ding,maar in die woestyn is daar vir almal plek,wanneer ‘n ou

afgesnyde bottel ingespan word om die dors te les.Die sterte koek en krul om mekaar!

Muisie,muisie,wat loer uit jou huisie!

Ek is terug,na ‘n wonderlike tyd in die Kgalagadi.Dis ‘n plek waar ‘n mens jou siel weer kan vind!

35 Replies to “Die klein dingetjies in die lewe”

  1. Sjoe, maar dis die oulikste foto’s. Jy moet dit vir ‘n kompetisie of iets instuur, want ‘n mens sien dit nie elke dag nie. Ek is bly jy het jou tyd daar geniet.

    Like

  2. Dankie Lora.Ek geniet dit maar net om deur my lens interessante goed te sien.Kompetisie sal my te senuweeagtig maak en dan raak dit stresvol.

    Like

  3. Ja,dis die moeite werd.Mens sien nogal ander diere soos die Swartneusrooibok en die Soenie,wat mens nie hier in SA sien nie.Julle moet gaan.

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +