stap so stadig en swaar..
sy slurp swaai hy hiernatoe
en dan weer daar.
(een of ander liedjie iewers uit my verlede)
(c)dinavanwyk
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
stap so stadig en swaar..
sy slurp swaai hy hiernatoe
en dan weer daar.
(een of ander liedjie iewers uit my verlede)
(c)dinavanwyk
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Jinne pragtig. Hou van die laaste trop wat so op die heuwel verskyn. Ek verkyk my altyd aan die kleur van ‘n nat (middelste foto) en ‘n droë olifant. So verskillend. Hier sien jy dit duidelik raak.
LikeLike
Daardie middeste ou was op ‘n stadium tot by sy oë onder water.Dis ‘n breë rivier en hy het gemaklik dwarsdeur gestap..
LikeLiked by 1 person
Wow X100 Sjoe dis pragtig
LikeLike
Weer in my argiewe gaan krap en bietjie opgedol met Photoshop.
Dankie Tina.
LikeLike
“Oom Olifant, jou reuse dier – die mense lag vir hul plesier; want waar het jy al ooit gehoor van ‘n stertjie van agter, en ‘n stertjie van voor!”
LikeLiked by 1 person
Haha,nou onthou ek daardie een ook.Jy is darem oulik!
LikeLike
Bly darem maar die statigste dier
LikeLike
Een waarvoor mens baie respek moet toon…dis nie ‘n speelmaat nie!
LikeLiked by 1 person
Jy kan maar maak wat jy wil, die olifant bly maar my gunsteling!
LikeLike
Wonderlike slim diere en hulle gee vreeslik om vir mekaar.
LikeLiked by 1 person
pragtig…. die reuse is diep in my hart….
LikeLike
Dankie Wolfie.Miskien moet jy vir ons ‘n hartseer gedig skryf oor die olifant se stryd om oorlewing.Daar vind mos alweer slagtings plaas onder hierdie wonderlike diere.
LikeLiked by 1 person
Sal kyk wat my muse se
LikeLike
Daardie muse beter groot ore en ‘n slurp he!
LikeLike
Oh wow, dis pragtig!
Hy hou seker sy slurp lekker omhoog as hy so deur die water stap ne?
LikeLike
Ja,dis die voordeel.Hy kan heeltemal onder water wees dan steek sy slurp soos ‘n periskoop bokant die water uit!
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos. Tussen jou en Spokie wonder ek partykeer of julle in die bos bly.
LikeLike
Ek kom baie in die bos,maar bly in dierbare Goutengeleng…genoeg om mens gereeld te laat vlug!
LikeLiked by 1 person
Die statige diere lyk altyd so rustig, maar kan tog soo gevaarlik wees wanneer hulle omgekrap is…pragtige diere waaraan mens jou kan verkyk!!!
LikeLike
Dankie vir inloer,Hanneliese.
LikeLiked by 1 person
Die plesier is myne!
LikeLike
Dalkies moet jy vogende keer ‘n pak Omo saamvat vir Oom Olifant…
LikeLike
Dat hy ‘n borrelbad kan vat in die Choberivier! 😆
LikeLike
Pragtig. In die einste Chobe rivier het n trop olifante van een deel na ander geswem. Kleinste klein kalfie is netjies deur die hulpvaardige moeders gehelp om kop bo water te hou. Dis kosbaar om hul so te sien
LikeLike
Dis ‘n fantastiese gesig.Soms is daar ook tragedies,waar die kleingoed per ongeluk verdrink.
LikeLike
Pragtige fotos!
Oulik, ek het nog nie daardie rympie gehoor nie.
LikeLike