17 Replies to “Ek verlang…”

  1. Dis nou nog n plek waarheen ek so graag sou wou gaan! Meer as n dekade gelede was ons besprekings al gemaak, die kar amper al gepak, toe die plaasbesettings begin het… Sedertdien nog net nooit weer sover gekom nie. Wanneer was jul laaste besoek, Dina?

    Like

  2. Sjoe! Fantastiese foto’s van hierdie pragdiere Dina! Kyk hoe speel die olifantjies in die water! Te dierbaar! Ek sal heeldag daar sit en foto’s neem. 😆 ♥

    Like

    1. Dis omtrent wat ons gedoen het…heeldag gesit en kyk en foto’s neem.Ek het al hierdie foto’s uit my argiewe gekrap,want ek is besig om bietjie skoon te maak.My rekenaar se geheue trek swaar 😆

      Liked by 1 person

      1. Toemaar, dis iets wat ek ook weer bietjie moet doen. 1TB is nie meer genoeg vir al die foto’s nie en dan skryf ek dit oor na DVD’s toe.

        Lekker daggie en week vir julle hoor. 😀 ♥

        Liked by 1 person

  3. Ek hou van jou ‘plaaslike inwoners’ 😉
    Lieflike Moeder Natuur!! As ek moet kies tussen die bos en die see, kies ek 100 maal eerder die bos en diere om my. Die see is pragtig, maar tot sooo onrustig!!

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +