Aanhaling Dag 3

My aanhaling van vandag kom uit die pen van H.L Mencken.Hy was ‘n Amerikaanse joernalis,satirikus,kultuurkritikus en student van Amerikaanse Engels.Hy word gereken as een van die invloedrykste Amerikaanse skrywers en prosastiliste van die eerste helfte van die twintigste eeu.

Hy was ‘n voorstander van wetenskaplike vooruitgang,skepties oor ekonomiese teorieë en krities oor chiropraktiese medisyne.

As skeptikus,vind ek aanklank by die volgende aanhaling:

IMG_3145a

20 Replies to “Aanhaling Dag 3”

  1. Jou foto is absoluut pragtig Dina. So ‘n pragtige uitsig. Waar is dit geneem? Dit gee my die gevoel van vryheid en rustigheid. 😀

    Van al sy quotes is hierdie my gunsteling : I believe that it is better to tell the truth than a lie. I believe it is better to be free than to be a slave. And I believe it is better to know than to be ignorant.

    Like

    1. Dis geneem op ‘n plaas genaamd Tsondabvallei.Dis in Namibië Noord van Sossusvlei,aan die rand van die Naukloof Nasionale Park.Dis geneem na ‘n kwaai brand,maar die barheid was vir my so mooi.Ek het ‘n vergroting van hierdie foto laat maak en teen my tuinmuur in Namibië opgehang.

      Liked by 1 person

      1. Ek het vermoed dis iewers in Namibië. Ons het in Keetmanshoop gebly vir ‘n jaar. Ek kan net dink hoe mooi dit weer was na die brand. Jy is reg, die barheid is mooi en anders. Ek sou ook as ek sulke mooi foto’s gehad het. Dis regtig pragtig. 😀

        Liked by 1 person

    1. Oulik dat jy dit raaksien..ek het nie eers daaraan gedink nie..sommer net ‘n mooi foto met spasie gekies.Dis amper soos digters wat partymaal verstom is oor wat mense in hul werke lees,dan het hulle dit nie eers so bedoel nie. 😆

      Like

      1. Meeste mense glo omdat dit in hulle ingeprint is om te glo (die hele ‘moet kerk toe anders is ek in die poeffie gesindheid’)

        Ek volg my hart. Ek het ‘n geloofstruktuur soos jy weet maar anders as mense wat soos skape glo omdat iemand vir hulle vertel wat om te glo, volg ek waar my hart gaan.

        Ek weet dis vir jou anderste, maar wat ek van jou like is jy is ook nie ‘n skaap nie want jy volg wat jy glo is reg en nie wat mense vir jou se ni.

        Liked by 1 person

        1. Ek verstaan. Ek het net besluit om nie weg te steek wie en wat ek is nie. Bullies kan gaan poeffies en mense wat hulle dogmas en idiologie op my wil forseer sal ‘n groot verrassing kry hiehiehie Ek is my hele lewe opgelei deur nare mense se poeffiesoekery en nou is ek al te lank myself om te buig 😉

          Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +