Hy sit heerlik in die oggendsonnetjie die omgewing en bespied.Sy litte is nog effens koud van die nag se ysige aanslag,maar netnou is hy reg vir aksie!
Bruinarend…Wahlberg’s Eagle…Aqiula wahlbergi
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Hy sit heerlik in die oggendsonnetjie die omgewing en bespied.Sy litte is nog effens koud van die nag se ysige aanslag,maar netnou is hy reg vir aksie!
Bruinarend…Wahlberg’s Eagle…Aqiula wahlbergi
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Birdstyle yoga 😀 Pragtig
LikeLiked by 3 people
Dankie Hester!
LikeLike
Sjoe dis mooi…voorreg om dit te mag deel, dankie!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie.
LikeLike
Selfs die diereryk weet hoe belangrik dit is om te strek voor jy enige werk/oefening aanpak
LikeLiked by 3 people
Netso…en hy het sy tyd geneem met die oefeninge,hoor!
LikeLike
Jip, hulle is oor die algemeen slimmer as die regop lopers!
LikeLiked by 1 person
Beslis!
LikeLike
Geweldig wat een mooie verslaglegging en hele mooie foto’s. Het is hier zomer en vandaag tussen de 29 en 25 graden celcius.
LikeLiked by 1 person
Hierdie foto’s is in die Kgalagadi Oorgrenspark geneem in Meimaand.Dit kan erg koud raak in hierdie semi-woestyngebied,maar ook verskriklik warm in die somer…40 grade en meer!
Baie dankie vir jou besoek hier op my blog,Gerrit.
LikeLike
awesome, awesome awesome! I rarely manage to get more than the tail feathers in the viewfinder when these spectacular creatures spot my camera…
LikeLiked by 2 people
Thank you very much!
LikeLike
Baie mooi foto s
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Sulke groot voëls maak my bang
LikeLiked by 1 person
Hy is darem nie te groot nie,maar kyk sy kloue!
LikeLiked by 1 person
*fluister* ‘n vlermuis is ook nie groot nie!
LikeLiked by 1 person
Iets laat my dink jy gril vir vlermuise!!
LikeLiked by 1 person
Jip… jy onthou daai storie van die hare
LikeLiked by 1 person
Ek is MAL oor die “trap-trap”-foto!
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie!
LikeLike
In my nuutste griffel skryf ek onder andere oor boot camp. Die instrukteur was erg op losmaak so ek het onmiddelik geglimlag toe ek die fotos sien. Hierdie is natuurlik ‘n puik reeks wat ‘n treffer in enige natuurlewe tydskrif sou wees. Wel gedaan.
LikeLiked by 1 person
Dis kostelik om voëls dop te hou in die vroegmôre koue.Party is onherkenbaar groot soos die vere opgepof is.Ander sit op een been,voetjie ingetrek in die vere…ruil kort- kort pote om.Soms is die koppe onder die vlerke…dis wat natuur so besonders maak.
Dankie vir die kompliment,Abrie.
LikeLiked by 1 person
Fantastiese fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Linda.
LikeLiked by 1 person
Net een vertraagde film, leuke beschrijvingen
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Knipperdeknip.
LikeLike
Wat een pracht foto’s en heerlijk roofvogels te kunnen observeren
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Marylou.
LikeLike
Vlymskerp soos altyd, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Dries.
LikeLiked by 1 person
Op de tweede foto is het net of hij van plan is een kakje te leggen 🙂 !
LikeLiked by 1 person
Haha,dalk het hy,maar ek het dit nie gesien nie…te veel gekonsentreer om die foto te neem!
LikeLike
Geweldig wat een mooie serie Dina!
Het is de kunst om je hoofd koel te houden wanneer je zoiets is en koelbloedig te fotograferen.
Dat is je weer heel goed gelukt.🍀🍀
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Eveline.Ja,dit kos baie geduld en om die kamera stil te hou is nogal ‘n uitdaging.
LikeLike
What a majestic bird 😮
LikeLike
It is medium sized and weighs about 1.4kg.Thanks for visiting my blog,Sameul.
LikeLike
Sjoe hy is mooi…. as dit ‘n hy is 🙂
LikeLike
Gelukkig kan dit ‘n hy of ‘n sy wees,Kameel.
LikeLiked by 1 person
Sjoe die bruin arend is manjefiek. Prag fotos, byjie!!!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Wolfie.
LikeLiked by 1 person
Indrukwekkend!
LikeLiked by 1 person
Dankie Karin.
LikeLike
Una Secuencia Muy Buena, Realmente Impresionante… Un Saludo.
LikeLiked by 1 person
Thank you very much for visiting my posts!
LikeLike
manjifieke foto’s van ‘n baie indrukwekkende geveerde!!! daar is vir my min geluide mooier as die roep van ‘n visarend. klink die bruinarend amper dieselfde Angeltjie?
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneliese.Die Bruinarend se roep klink heel anders.Niks kom by die roep van ‘n Visarend nie…dis so Afrika!
LikeLiked by 1 person
is so ja..
LikeLiked by 1 person
Wat mooi. En heerlijk om de foto’s te zien. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Hanneke.
LikeLike