Kolkatjies

Hierdie kleingoed is drie maande oud en alreeds so goed aangepas.Om so ‘n dikstam Maroelaboom te klim,is al ‘n groot prestasie.Om af te gaan,is ook ‘n hele proses en kietsie moet mooi beplan om nie na benede te stort nie!

img_7800_edited-1img_7807_edited-1img_7810_edited-1img_7812_edited-1img_7814_edited-2img_7816_edited-1img_7844_edited-1

Die ander enetjie sit hoog in ‘n hardekoolboom,besig om te vreet aan ‘n rooibokram(Impala),wat deur sy mammie gevang is!

Advertisements

55 thoughts on “Kolkatjies”

    1. Dis een van ons pragtige bosveldbome,Eveline.Dis bekend as ‘n Maroelaboom,dra ronde vrugte wat veral deur diere geΓ«et word en ook gebruik word om die bekende drankie,Amarula,mee te maak.Dis kenmerkende groot bome met dik stamme en takke en mens kry manlike en vroulike bome.Die vroulike bome dra die vrugte.

      Liked by 1 person

  1. Die Nederlandse voorgeskrewe boek Koning van Katoren het verskeie onskuldige woorde gehad wat in Afrikaans met tye tot konsternasie gelei het!
    Die foto onder die geskrewe gedeelte is wat komposisie aanbetref vir my die mooiste maar die afgbreekte tak biede inderdaat leuke kykgenot. Ek natuurlik nog nooit ‘n luiperd afgeneem nie en sou bereid wees om een af te neem al ken hy nie klassieke musiek nie (i.e. al is die komposisie nie reg nie). Dit herinner my nou weer daaraan dat ek eintlik nie van jou hou nie πŸ™‚

    Liked by 1 person

    1. Janee Abrie,van ons onskuldige woorde is weer liederlik in Nederlands!Tog interessant hoe betekenisse so ‘n ommeswaai kon maak na iets heel anders.Ek weet jy hou nie van my nie…die gevoel is wederkerigπŸ˜πŸ˜πŸ˜‚

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s