Die laaste strale van die son.

‘n Buffeltrop is rustig aan’t wei in die soet gras van die Nkasa Rupara Park.Die son trek al water en net die gekou van vele tande,versteur die skemerstilte.Dis ‘n magiese oomblik.Af en toe proes een van hierdie Afrika-grotes en ‘n sagte gebulk is nou en dan hoorbaar.

Stofwolke slaan uit teen die skemerson,soos die trop stelselmatig vorentoe wei.Dis ‘n onbeskryflike gevoel om so te sit tussen hierdie diere…net jy,jou gedagtes en die verstomming aan iets groots!

Dan kom die oomblik…hulle beweeg voor die sakkende son verby en dis die prentjie:

img_1585img_1588img_1589

Advertisements

31 thoughts on “Die laaste strale van die son.”

      1. Ek lees nogals baie aan jul blogs, dit laat my ontspan, maar soms oorweldig die baie tegnologie my. Dit bly egter lekker om te blog …. ek sal weer daarby uitkom. Intussen griffel ek maar aan ‘n paar handleidings vir ons naweekkampe (huweliks/ tiener/vroue/manne) . Dis nogal ‘n groot bediening. Jou fotos bly egter nog net so treffend soos altyd. Ek geniet dit.

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s