Moeder Natuur…

het ook maar baie gebreke. Tydens ons afgelope besoek aan die Kgalagadi, het ek baie snaakse verskynsels opgemerk. Ek plaas ‘n paar…

Grondeekhoring sonder ‘n oog:

_MG_1661

Fiskaallaksman met besondere lang bokaak:

_MG_0345

Springbok met gebreklike horing:

_MG_2248_MG_2251

Gemsbok, flenters gesteek en met ‘n stuk horing wat steeds in sy vel vassit:

_MG_2111

Dalk was hierdie ou die skuldige:

_MG_0326

Versamelvoël met ‘n verskriklike verwronge bek:

_MG_0553

Dragtige springbokooitjie met ‘n slegte boggelrug:

_MG_1683

_MG_1681

Koning leeu met een oog:

_MG_2042

 

 

 

 

57 Replies to “Moeder Natuur…”

  1. Dit is kyk en kyk, en die lewe gaan net aan, maar die “inperfections” is juis wat lank nadat dit gesien is nog soos spookbeelde onvergeetbaar bly. Die Leeu-kiekie – Morfeus-saga moet dai ene sien.
    Asemrowende fotografie.

    Liked by 1 person

  2. Door de mooie beelden van perfect gezonde Afrikaanse dieren die we in documentaires voorgeschoteld krijgen zouden we haast vergeten dat er ook minder gezonde en zelfs gehandicapte dieren bestaan. Ik ben verrast door jouw foto’s.

    Liked by 1 person

        1. Ek neem jou nie kwalik nie…op ons leeftyd wil mens nie meer hierdie goed sien of daarvan hoor nie. Die doel van my pos was eintlik om te wys hoe die diere tog aanpas by hul omstandighede.

          Liked by 1 person

        2. Ek het dit nie as kritiek ervaar nie,Tina.Maar ek verstaan as mens nie met lelike goed gekonfronteer wil wees nie….niks verkeerd daarmee nie.Dis hoekom ek lankal ophou koerant lees het.

          Liked by 1 person

  3. Baie mooi vasgevang. Moeder natuur het darem ook gesorg dat die klompie kon oorleef, behalwe ou leeu. Ek hoop maar hy het nie te lank meer gehad om te lewe nie. Die aanpassing is besonders. Die Gemsbok met die stuk horing laat my nogal wonder hoe diep hy nog insteek. Lyk of wond gesond is. Dit het sekerlik sy longe gemis.

    Liked by 1 person

  4. Hi Dina hou baie van hierfie reeks, bepaald ongewoon om so ‘n deurboorde Gemsbok raak te loop. Kameel laat my weet dat die dragtige springbok ‘bekende kruising nl ‘n kameelspringbik
    En wat die rugbyspringbokke aanbetref is daar helaas ook ‘n paar gebreke…

    Like

  5. Despite their wounds, the nature of wildlife, you are very lucky to be able to still see that within driving distance. I have a book, bought in Nairobi in the late 60’s, called “The last of the wild”. Still have it on my shelves. Didn’t realize then how true and prophetic that book was.
    Enjoy the bush while one still can.
    Tot ziens

    Liked by 1 person

      1. I wrote a short novel a while ago. Did deal in part with poaching. My only solution: shoot the animals with a tranquiliser, and cut the tusks/horns off. I don’t see any other option. sad, isn’t it?

        Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +