Reën, reën, lieflike reën!

Gister op ons jaarlikse reis deur Botswana, was dit so heerlik om deur ‘n hele aantal reënbuie te ry. Die diere was net so verheug.

Vir diegene wat nog nie in Botswana was nie, die mooiste beeste, perde, donkies , bokke en wilde diere loop net waar hulle wil. Dis natuurlik gevaarlik vir motoriste en mens moet altyd jou oë oophou en gereed wees om vinnig uit te swaai of tot stilstand te knars.

Na ‘n warm droë dag, was honderde diere in die pad, besig om water te drink…

IMG_0005a

IMG_0003

IMG_0006

IMG_0001

(Foto’s met my selfoon geneem…nie goeie kwaliteit nie)

 

32 Replies to “Reën, reën, lieflike reën!”

        1. The South African side is a toll road and when you go through the Botswana border post, you pay a large amount there, for a permit. The same when you go through the border into Namibia.So all in all it is quite expensive to travel on this road.

          Liked by 1 person

        1. Dankie. You’ve probably already understood that I love languages. So fascinating. Language shapes people’s thoughts. So it is important to try and understand at least a few words. And then, figure out a structure… 😉

          Liked by 1 person

  1. Is julle alweer aan die rondreis perdebytjie??? Ek weet ons gaan mooi fotos sien maar ek hoop werklik jy is deel van ons span in die opvolg Toweropstal reeks wat ek dink vandag aangekondig word.

    Liked by 1 person

    1. Ja ons is in Swakopmund, ons ander blyplek. Ek het nie eers my kameras saamgebring nie, so geen foto’s nie…lol!Ek gaan deelneem aan die opvolg, as ons internet nie weer lol nie. Hier gaan dinge ook maar stadig of werk nie, by tye nie.

      Liked by 1 person

Leave a reply to perdebytjie Cancel reply

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +