Ons is nou al tien dae in Swakopmund en ons beleef die wonderlikste weer. Terwyl die binneland bibber van die koue, het die kusgebied oosweer beleef en temperature van in die dertig grade aangeteken. Van gister af is dit koeler, maar die son skyn, die voëltjies in my tuin sing uit volle bors en die lewe is lekker. Geniet julle naweek.
Is jy sowaar as wraggies alweer met vakansie!!! Iets sê vir my die lewe is nie regverdig nie. Geniet dit perdebytjie!!! Het jy jou kamera saam of gaan jy weer op die stoep sit en dink wat jy die lug in kan blaas 😀😀😀😀
LikeLiked by 1 person
Dis die voordeel van pensioenaris wees!😂
My kameras is veilig by die huis…sommer die foto’s met my Ipad geneem. Ek moet sê ek mis my kameras…hierdie foto’s is nie lekker nie.😉
LikeLiked by 1 person
Ag heerlik! Hier in Petooria kry ons koud en sit ons nog deeltyds sonder krag ook.
LikeLiked by 2 people
Ai dis darem sleg…skandalig wat aangaan met die krag! Hou maar die kniekombersies byderhand, Frannie.
LikeLiked by 2 people
En die sjaals!
LikeLiked by 1 person
Echt genieten geblazen!
LikeLiked by 2 people
Dankie Joke.
LikeLike
Ag te lekker! Ek gun dit vir jou.
LikeLiked by 2 people
Dankie Sonell…ek het dit nodig gehad.
LikeLiked by 2 people
❤️
LikeLike
Het kusgebied vind ik wel een grappig woord.
LikeLiked by 2 people
Soos in gebied waar mense mekaar kus?? 😄😄
LikeLike
Kyk net die see-uitsig! Dit klink salig om somerstemperature te voel. Geniet dit vir ons klomp se part ook, Dina.
LikeLiked by 1 person
Ek geniet elke oomblik, dankie Una.
LikeLiked by 1 person
Lieflik. Geniet dit
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
O o o wat mooi, ik verlang naar vakantie!
LikeLiked by 2 people
Heerlik!
LikeLiked by 1 person
Zo blauw. Zo vrij. Mooi, hoor.
LikeLiked by 2 people
Dankie Anna.
LikeLike
Ag dis so lekker! Geniet dit!
LikeLiked by 1 person
Dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
Wens je alvast een leuke vakantie
LikeLiked by 1 person
Geniet maar van het mooie weer en de fluitende vogels.
LikeLiked by 2 people
Dankie Suske.
LikeLiked by 1 person
Wens ek was daar…
LikeLiked by 1 person
Te lekker!
LikeLike
Zo’n winter mag het bij ons ook zijn, echt waar.
LikeLiked by 1 person
Temperature verskil baie op verskillende plekke in suidelike Afrika. Ons is gelukkig om nou bietjie meer hitte te beleef as in Johannesburg, waar ons woonagtig is.
LikeLiked by 1 person
Dan wordt het tijd dat ik eens op bezoek kom naar Johannesburg. We nemen een sixpack Leffe mee om mijnheer Perdebytjie te verwennen, en voor jou een ijsje uit Brugge.
LikeLiked by 1 person
Dankie…bring die ys…ek kan nie wag nie!
LikeLike
OK, ik ben er over een kwartiertje.
LikeLiked by 1 person
😎🥂
LikeLike
Ek kan nie wag nie…bring die ys!😄
LikeLike
So you are back in Namibia? How nice. Does look a bit cold and windy. But the sea is an endless pleasure. (I will have to make my peace with the sea one day)
Tot ziens
LikeLiked by 1 person
Yes, I think I have told you that we have a house here. We travel here about three times a year. Such a lovely place to be. The way things are going in SA lately, we might end up living here permanently.Very disturbing what is going on there..😳😳
LikeLiked by 1 person
Three times a year sounds nice. Yes you had told me about the house. Look at it this way: keep your eyes open, and you if you feel you can spend more time there, do. Six months back and forth? Or more? Life is too short to take more aggravation. If things get worse here in July we might decide to spend more time in Paris than my usual 6 weeks a year. Think about it. 🙂
LikeLiked by 1 person
Unfortunately we are only allowed to stay 90 days per annum in this country.We have applied for staying rights, about ten years ago and they still haven’t worked through our papers…dead end there, every time we try to communicate about it!If you don’t bribe, you don’t get anywhere and that is not how we do things.😬
LikeLiked by 1 person
Ten years? Sounds like Mexico. I am so tired of corruption everywhere… 😦
I support you about no bribes. But then, if it comes to a matter of survival?
Or maybe change your immigration lawyer? Do it personally?
LikeLiked by 1 person
Very difficult!
LikeLiked by 1 person
It is. And it is one of the main reasons I am tired of the “Third world” though I was born there and lived most of my life. 😦 Getting to an age where I need more… peace. (So I’m going to Paris on the 30th for 6 weeks!) (Yeah!!!)
Tot ziens Dina
❤
LikeLiked by 1 person
But then of course Europe is supposed to welcome thousands, millions of migrants with open arms… This is becoming ridiculous. I know of an Australian blogger who loves Italy, lives there and is trying to get a permanent residency. No way! Tsss.
LikeLiked by 1 person
Lekker rus!!!!
LikeLiked by 1 person
Danke Dries.
LikeLiked by 1 person
Nou kyk nou… julle het dit te lekker… gaan nou dadelik huistoe! 😉
LikeLiked by 1 person
Neeee! Dis glo ysig koud in Johannesburg. Ons bly net hier solank ons kan.Dis wel vandag heeltemal mistig, maar die son sal netnou alles wegbrand.
LikeLiked by 1 person
Mis en kameras… goeie kombinasie! Ek sien uit na die fotos! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek het my kameras by die huis gelos…soms moet mens net jou oë gebruik en alles geniet.
LikeLike
Ai… dis ‘n eeeenorme skande!! 😉
Ek sal tot my vrou by die huis los maar noit, ooit my kamera nie!! 🙂
LikeLiked by 2 people
😂
LikeLike
Aangename temperature, baie natuur en baie voëls rondom jou: dit lyk my die lewe. Geniet soveel as wat jy kan. Pragtige foto’s.
LikeLiked by 1 person
Dankie Stef…ja, ons is baie bevoorreg met die lieflike natuur. Dis waarop ons konsentreer, want daar is baie lelike dinge aan die gebeur in SA.
LikeLike
Geniet er maar van … zelfs in de winter is het daar precies nog warm
LikeLiked by 1 person
Gelukkig kry ons net by uitsondering sneeu…en hier in Swakopmund nooit enige sneeu.
LikeLike
Dit lyk en klink hemels.
LikeLiked by 1 person
Is hemels!
LikeLike
Ek is mal oor winter by die see, geniet dit vreeslik
LikeLiked by 1 person
Dankie, dis heerlik!
LikeLike
🙂 I cheated and read the one comment in English…that was what i thought, that you were vacationing at that house by the sea. I have read only a little about the political/social climate in SA today, and it was really disturbing, so it’s lucky you have other possibilities. Meanwhile, I’m sure you are enjoying being by the water!
LikeLiked by 1 person
You may cheat by all means!😀
Very disturbing what is going on in SA. Nobody in the outside world seems to realize what’s happening here.
LikeLike
I think I actually read about it in a fictionalized account – i can’t remember the book – but it derived from real events. People have blinders on, and on top of that, we’re bombarded by so much information that we tire of it. I hope you stay safe, one way or another, one place or another.
LikeLiked by 1 person
Thank you for your concern…I appreciate it very much!
LikeLiked by 1 person
Wat lekker is dat hier somber bewolkt weer temperatuur 20 graden maar voelt als 17.
LikeLiked by 1 person
Die temperatuur wissel ook maar baie, omdat die dorp aan die kus lê, maar gelukkig is hier nooit ryp of sneeu of temperature onder vriespunt nie.
LikeLike
Ik was dicht bij jou op 8 en 9 juni. Ja het was heerlijk in Swakopmund. Toen we bij het strand kwamen heb ik spontaan gezegd dat ik hier wel wilde komen wonen… Namibië is een verrassend aantrekkelijk land en ik heb er dan ook met volle teugen van genoten!!!
LikeLiked by 1 person
Dis nou jammer dat ek dit nie geweet het nie. Ons kon gou iewers ontmoet het.Dit is ‘n pragtige dorp en besondere land. Ek hoop jy plaas foto’s en blogs oor jou ervarings hier.
LikeLike
Wow!
Ek kan onthou jy het lank gelede fotos van julle tuin gewys, maar dit is asemroiwend mooi en daaride uitsig! Geniet dit!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Linda. Ons ry alweer môre terug SA toe. Ek is skoon hartseer.
LikeLiked by 1 person