Waar is daardie dae heen?

Ek voel sommer vanoggend nostalgies en het gaan rondkrap in my ou foto-albums en hierop afgekom:

My Nederlandse ouma en oupa, wat ek nooit ontmoet het nie. Ek is vandag nog hartseer daaroor…

img_0367.jpg

 

‘n Baie gelukkige tienermeisie wat in ‘n wonderlike huis grootgeword het…

IMG_0371

Ek wens ek kon dit nog regkry…

IMG_0372Dis seker hoekom ek vandag nog rugprobleme het…

img_0373.jpg

Nouja, dit was sommer net ‘n kykie in my lewe.

58 Replies to “Waar is daardie dae heen?”

  1. Wonderlik om daardie herinneringe te hê. Oumie en Oupie lyk so lieflik. Wonderlik dat jy so soepel was. Ek dink nie dit die rede vir jou rugpyn is nie. Ek het did nooit gedoen nie maar het nog rugpyn!

    Liked by 3 people

  2. Jou ouma was ñ pragtige vrou, selfs op daardie laat ouderdom! Janee, Dina, daardie soort oefeninge knou sekerlik enige rug op die lang duur.☺ Hoe oud was jy op die eerste foto? In watter skool?

    Like

  3. Miskien, kan meer van ons dit doen. So ‘n kykie van ons jeug, vol herinneringe. Mooi fotos. Kan darem ook nog my hande plat op die grond sit en vir mense wys dat ek my toonnaels, kan af kou, nie dat ek dit doen nie, maar die kleinkinders geniet dit.

    Liked by 2 people

  4. Hi Dina – Denise hier – Adri se sus hier. Hoe gaan dit met julle? Ek het Bella en Henk (en vir jou) in jare lank nie gesien nie. Ry nou en dan by ons huis verby. Julle s’n agter mure. Die hare het gestap nê. Lekker om van jou te hoor al is dit via Adri

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s