Surprise…wat ‘n skat!

Die storie begin so..

Almal wat die verhaal van Surprise gevolg het, sal bly wees om te hoor dat dit baie goed met hom gaan. Ek het gister ‘n draai daar gaan maak en die knapie het my met die breedste glimlag kom bladskud.

Ek weet nie of die skoolwerk so goed gaan nie, want meneertjie wil heeldag net teken en teken. Gogo het ‘n wonderwerk verrig met die outjie. Hopelik is die skade  uit sy verlede, diep weggebêre. Dit wys net wat liefde en aandag kan doen.

Geluk is ‘n Gogo wat altyd daar is as jy haar nodig het…

IMG_0039

IMG_0021

As jy die verhaal misgeloop het, gaan na die skakel bo-aan my inskrywing en volg dan die ander verhale vandaar af.

 

39 Replies to “Surprise…wat ‘n skat!”

    1. Baie dankie dat jy alles gelees het. Hierdie gesinnetjie lê my na aan die hart en voel soos deel van my familie. Gogo is my huishulp en ‘n fantastiese mensie. Sy is maar net 46 en sorg vingeralleen vir haar gesin.

      Liked by 1 person

  1. Dit doen my hart goed as ek van sulke kindertjies hoor of lees. Hul het tog nie gevra om so swaar te kry nie. Ek het self ook n paar kinders gehelp om rigting te kon kry. Dit was ouer kinders wat makliker in die sisteem van ander oppassers geval het.

    Liked by 1 person

      1. Ek weet, dis so hartseer. My tuinhelper was n kind in st sewe toe hy in my tuin gehelp het. Oor die tou getrap, met vrou getrou en werklik probeer om sy gesin bymekaar te hou. Tweede kindjie ook. Ek het altyd ekstra gegee want hy was n goeie werker en is toe geintimideer deur ander en uit sy werk. Toe ek weg gaan uit SA het hy gese hy wil Johannesburg toe gaan en onder n brug gaan lewe. Hyt n hophuis gehad. Dis tragies en maar net een.

        Liked by 1 person

  2. Ek het nou net die hele verhaal van begin tot einde gelees (terwyl ek eintlik moet werk) Dis so ‘n gewone storie, tot dit met jou gebeur. Dankie tog vir ‘n goeie Gogo, so baie van die kinders het dit nie.

    Liked by 1 person

    1. The story is about my domestic worker’s grandson. Her son was the father and nobody knew until the day he was born.He came as a surprise.The mother was still in school and then the baby was looked after by my domestic worker. The other side of the family was just interested in money, which they called “damages”.Eventually the poor child ended up with his other grandma, who ran a shebeen(bar).He was totally neglected for two years and in a bad state of filth and psychological damage.Luckily his mother saw the situation and stole him at night and brought him to his Gogo(grandmother) .This is the story of thousands of South African children.Usually the grandmothers end up sitting with the unwanted chidren and the fathers are nowhere to be seen. In this case, Gogo’s son took responsibility, but it fell on his mum’s shoulders to bring up his kid.The mother is also absent and she pitches up now and then, to see the poor boy. Gogo is the sole provider for a family of six.The father of her own four chidren never paid a cent for any of them and was never a father in any way. They haven’t ever met him. She brought them up singlehandedly in terrible circumstances…again, the story of millions here.

      Like

      1. Well, I am sorry, and at this point, at least in these photos, he looks like he gets some love, and he appears happy and healthy in spite of what happened. I am aware of how this kind of thing happens so much, but not in a personal way – it has not touched me as closely as you. Here in the US of course it happens too, there are many, many grandmothers raising children, but usually it is not such an extreme situation. It’s very hard when you have such a huge problem that is so complex, and affects so many people in a really fundamental way. Thanks for explaining, I appreciate it.

        Liked by 1 person

        1. In my article I gave the news that he is doing well and that he is very happy. His grandmother is only 45 and she is such a wonderful lady. I give her a lot of support. They are my family that I care for.

          Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s