Almal wat die verhaal van Surprise gevolg het, sal bly wees om te hoor dat dit baie goed met hom gaan. Ek het gister ‘n draai daar gaan maak en die knapie het my met die breedste glimlag kom bladskud.
Ek weet nie of die skoolwerk so goed gaan nie, want meneertjie wil heeldag net teken en teken. Gogo het ‘n wonderwerk verrig met die outjie. Hopelik is die skade uit sy verlede, diep weggebêre. Dit wys net wat liefde en aandag kan doen.
Geluk is ‘n Gogo wat altyd daar is as jy haar nodig het…
As jy die verhaal misgeloop het, gaan na die skakel bo-aan my inskrywing en volg dan die ander verhale vandaar af.
Wat een schat met die sprankelende ogen heel lief
LikeLiked by 1 person
So kinderlik opreg, Gerrit. Hy steel mens se hart.
LikeLike
Ek gaan vanaand in die bed lê en lees…
LikeLiked by 1 person
Geniet dit.
LikeLike
Mooi verhaal. Ziet er een echte deugniet uit…
LikeLiked by 1 person
Lewendige kêreltjie!
LikeLike
Een schatje met glinsterende ogen!
LikeLiked by 1 person
Hy is baie vrolik.
LikeLike
Hij ziet er heel gelukkig en blij uit!
LikeLiked by 1 person
Gelukkig het dinge goed uitgewerk vir hom.
LikeLiked by 1 person
Dit is wonderlik om te hoor dat dit goed gaan met Surprise, en met sy liefdevolle Gogo!
LikeLiked by 2 people
Ek is net so verlig, Dries.
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom lees het.
LikeLiked by 1 person
Altyd lekker om jou skrywerye te lees. Xx
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLiked by 1 person
Ek het dit nou behoorlik geniet, en waardeer.xxx
LikeLiked by 1 person
Dankie…daar is nog ‘n storie oor hom onder opskrif Townshipstories. Dit vertel van sy eerste skooldag.
LikeLike
Ziet er zeer gelukkig uit.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir kom lees.
LikeLike
Het so pas die hele storie, al die plasings, van begin tot einde gelees… soos ‘n storieboek. Dis ‘n ongelooflike mooi verhaal, en ‘n uiters pragtige seuntjie. Baie dankie dat jy hulle storie gedeel het!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie dat jy alles gelees het. Hierdie gesinnetjie lê my na aan die hart en voel soos deel van my familie. Gogo is my huishulp en ‘n fantastiese mensie. Sy is maar net 46 en sorg vingeralleen vir haar gesin.
LikeLiked by 1 person
Dit doen my hart goed as ek van sulke kindertjies hoor of lees. Hul het tog nie gevra om so swaar te kry nie. Ek het self ook n paar kinders gehelp om rigting te kon kry. Dit was ouer kinders wat makliker in die sisteem van ander oppassers geval het.
LikeLiked by 1 person
Dis ongelukkig die verhaal van baie kinders hier, Ineke.
LikeLike
Ek weet, dis so hartseer. My tuinhelper was n kind in st sewe toe hy in my tuin gehelp het. Oor die tou getrap, met vrou getrou en werklik probeer om sy gesin bymekaar te hou. Tweede kindjie ook. Ek het altyd ekstra gegee want hy was n goeie werker en is toe geintimideer deur ander en uit sy werk. Toe ek weg gaan uit SA het hy gese hy wil Johannesburg toe gaan en onder n brug gaan lewe. Hyt n hophuis gehad. Dis tragies en maar net een.
LikeLiked by 1 person
Ai tog, dis droewig.
LikeLike
Ergste is die tuinhulp was regtig n wonderlike pa en het alles probeer om te voorsien.
LikeLiked by 1 person
Pragtige seuntjie.
LikeLiked by 1 person
Ek het nou net die hele verhaal van begin tot einde gelees (terwyl ek eintlik moet werk) Dis so ‘n gewone storie, tot dit met jou gebeur. Dankie tog vir ‘n goeie Gogo, so baie van die kinders het dit nie.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy gaan lees het. Hierdie gesinnetjie lê my na aan die hart.
LikeLiked by 1 person
Ek is so bly dit gaan so goed met hom! Ek lig my hoed vir Gogo.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom lees het.
LikeLike
I’m sorry I have no idea about Afrikaans and am curious to know who this is. Thank you!
LikeLiked by 1 person
The story is about my domestic worker’s grandson. Her son was the father and nobody knew until the day he was born.He came as a surprise.The mother was still in school and then the baby was looked after by my domestic worker. The other side of the family was just interested in money, which they called “damages”.Eventually the poor child ended up with his other grandma, who ran a shebeen(bar).He was totally neglected for two years and in a bad state of filth and psychological damage.Luckily his mother saw the situation and stole him at night and brought him to his Gogo(grandmother) .This is the story of thousands of South African children.Usually the grandmothers end up sitting with the unwanted chidren and the fathers are nowhere to be seen. In this case, Gogo’s son took responsibility, but it fell on his mum’s shoulders to bring up his kid.The mother is also absent and she pitches up now and then, to see the poor boy. Gogo is the sole provider for a family of six.The father of her own four chidren never paid a cent for any of them and was never a father in any way. They haven’t ever met him. She brought them up singlehandedly in terrible circumstances…again, the story of millions here.
LikeLike
Well, I am sorry, and at this point, at least in these photos, he looks like he gets some love, and he appears happy and healthy in spite of what happened. I am aware of how this kind of thing happens so much, but not in a personal way – it has not touched me as closely as you. Here in the US of course it happens too, there are many, many grandmothers raising children, but usually it is not such an extreme situation. It’s very hard when you have such a huge problem that is so complex, and affects so many people in a really fundamental way. Thanks for explaining, I appreciate it.
LikeLiked by 1 person
In my article I gave the news that he is doing well and that he is very happy. His grandmother is only 45 and she is such a wonderful lady. I give her a lot of support. They are my family that I care for.
LikeLike
Prachtige post en wat een pracht ogen heeft die jongen
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Marylou.
LikeLike