'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Mooie fotoserie
Vrolijke groet,
LikeLike
Baie dankie, Rob.
LikeLike
Werkelijk prachtig…
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Thom.
LikeLike
Sulke mooi diere – jou fotos is wonderlik om te bekyk!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anne.
LikeLike
Jy besef ek sal elkeen van hierdie kan laat vergroot en in ons huis hang. Dis droommooi, Dina.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una. Ek laai al my foto’s as baie klein lêers af vir wordpress, om spasie te spaar. Die gevolg is, dat dit nie so mooi lyk soos my oorspronklike foto’s nie. Ek is vreeslik in my skik met hierdie foto’s en gaan beslis een of twee raam.
LikeLiked by 1 person
Hulle is so pragtig! Ek kan my altyd verkyk aan hulle groot pote en die wollerige oortjies
LikeLiked by 1 person
Klein diertjies is altyd so mooi. Dankie vir inloer, Aletta.
LikeLiked by 1 person
Jullie hebben het geluk om daar in Zuid-Afrika deze prachtige diertjes in hun natuurlijke omgeving te kunnen zien.
Hier zitten ze in ZOO’s, achter tralies en vaak nog slecht verzorgd.
Bedankt voor de foto’s
Groetjes
Theo
LikeLiked by 2 people
Ons is baie gelukkig,Theo. Dis wonderlik om hulle so te sien in die natuur. Dankie vir inloer en jou mooi kommentaar.
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Hanna.
LikeLike
Wat staan ze er mooi op Dina!
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea. Altyd lekker as jy inloer.
LikeLike
Beautiful 😁
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,dat jy kom loer het.
LikeLike
Nest met twee welpjes? Heel mooi, opnieuw.
LikeLiked by 1 person
Daar was ses van hulle, maar so besig om rond te loop en te speel, dat ek net een of twee tesame kon fotografeer. As jy mooi kyk, sal jy sien daar is vier verskillendes.
LikeLiked by 1 person
Ik had het niet gezien Volgende keer bril opzetten!
LikeLiked by 1 person
Ze zien er poeslief uit.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLike
En jy weet natuurlik wat ek vir jou wil sê oor die mooie fotos….✏🖌
LikeLiked by 1 person
Hahaa! Jy sal moet begin teken, Bondeltjie!
LikeLike
Ek het nou net aan daai een silhouette skets van jou gewerk en besef ek gaan moet potlode koop vir al jou prente…
LikeLiked by 1 person
Hulle is so oulik.Dis amper jammer dat hulle moet groot word.
LikeLiked by 1 person
Ja hulle word sulke gemene, wrede stink diere.😄
LikeLiked by 1 person
Ja, die stank kan seker erg wees (behalwe vir ‘n ander leeu), maar die res is seker maar soos die natuur dit vir hulle bedoel het.
LikeLiked by 1 person
Ja, hulle moet oorleef en oorlewing is op sy beste maar wreed.
LikeLiked by 1 person
Nu zijn ze nog schattig…
LikeLiked by 1 person
Oor ‘n jaar of twee….😳
LikeLike
Great to see these little ones, Dina. Wonderful photos.
LikeLiked by 1 person
Thanks Jet.I appreciate that.
LikeLiked by 1 person
Liefs nie hulle probeer vertroetel nie – Mamma is nogal kwaai…
Pragtige fotos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Mamma was nie daar nie, maar ek sou dit nie waag nie! Dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Een prachtige serie
LikeLiked by 1 person
Dankie Eveline.
LikeLike
Cute little buggers aren’t they. Cubs always remind me of Joy Adamson. And her dedication to set Elsa free. 🙂
LikeLiked by 1 person
Yes that was such a lovely story!
LikeLiked by 1 person
And a lovely movie with Virginia McKenna and Bill Travers. I still watch it with pleasure every five-ten years. 😉
LikeLiked by 1 person
Pragtig😀
LikeLiked by 1 person
Baie dankie
LikeLike
Pragtige fotos, die lig is perfek.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie…dit was effens in die son in, maar mens kry darem so ‘n bietjie “backlighting”.Ons was met die voertuig in ‘n rivierbedding en die diertjies het op groot rotse gespeel.
LikeLiked by 1 person
Zoals ze er nu uitzien zou je ze zo mee willen nemen naar huis…
LikeLiked by 1 person
Hulle is pragtig, né.
LikeLiked by 1 person
Kom kietie, kom na pappa toe!
Word mooi groot en eet ‘n wilddief…
of tien… of twaalf! 😉
Mooi kietie… word sterk! 🙂
LikeLiked by 1 person
Oh, those ears and feet! I just want to squeeze them! Wonderful photos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much.
LikeLiked by 1 person