Simbiose

IMG_0681

IMG_0693

IMG_0739

IMG_0708

IMG_0723

IMG_0718

IMG_0744

IMG_0742

IMG_0696

IMG_0746

IMG_0711

IMG_0731

IMG_0736

Geelbekrenostervoël (Yellow-billed Oxpecker) was teen 1897 heeltemal uitgewis in Suid-Afrika, maar het onverklaarbaar 82 jaar later weer verskyn in die Kruger Nasionale Park. Min is  bekend oor hierdie  voëls, maar daar is tans navorsing oor hulle.

Die uitsterwing was as gevolg van Runderpes ( aansteeklike virale siekte wat vee en sommige wilde diere aantas) en giftige stowwe waarmee vee gedip is teen bosluise. In 1979 het hulle skielik begin verskyn in die Shingwedzi area, sonder enige menslike betrokkenheid van hervestiging.

Vandag is hierdie voëltjies steeds skaars, maar getalle neem tog wonderbaarlik toe. Hulle word dikwels saam met Rooibekrenostervoëls op veral buffels opgemerk. Een stukkie goeie nuus uit die natuur!

 

35 Replies to “Simbiose”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s