Na ‘n lang droogte en met riviere wat skaars geloop het, trek moeder Natuur haar wolkkombers oor groot dele van Suid-Afrika en giet emmersvol heerlike lawende water uit. Tot dusver het ons binne ses dae 130mm gehad.
Dinge raak bietjie woes op sommige plekke. Foto’s en video’s van motors wat wegspoel en winkels en huise wat onder water is, word oral op sosiale media gepos.
Dis nie vreemde gebeure nie. In my leeftyd het dit al ‘n hele paar maal gebeur en dit het beslis niks te doen met klimaatsverandering nie. Tog vreemd hoe sensasioneel elke natuurramp deur die media toegedig word aan klimaatsverandering. Hierdie dinge gebeur al eeue lank. Die natuur is nie stagnant nie en sal ewigdeur verander en nietige klein mensies sal geen dooie duit kan uitrig om klimaat te beheer nie.
Energie moet liewer ingespan word om besoedeling, oorbevolking, oorbenutting van bronne, vermorsing en uitwissing van natuurlewe aan te spreek.
Waar dit verlede week dor en droog was, lyk ons agtertuin vandag so…
De overlast is niet fijn, maar het was ook erg lang droog begreep ik. Heerlijk voor de natuur de regen. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Ons is baie bly oor die reën.
LikeLiked by 1 person
Toch een heel idyllisch plaatje Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Ja het is mooi hoe snel de natuur terug tot leven komt na een forse regenbui.
Groetjes uit Vlaanderen
Theo
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Theo, ek waardeer jou altyd positiewe kommentaar. Groete uit sonnige Suid-Afrika.
LikeLiked by 1 person
it never rains but it pours. Tog is ons so dankbaar vir elke druppel.
LikeLike
Dis wonderlik hoe vinnig die natuur kan herstel. So bly vir julle reen. Ons hier in suide wens vir so n lafenisie
LikeLiked by 1 person
Ek is so bly oor die reën! Jy laat my dink oor klimaatsverandering.
LikeLiked by 1 person
Ek dink wel dit vind plaas, maar dat die mens weinig daaraan kan doen en baie energie en geld mors met verdrae en ooreenkomste, ipv om werklike slegte probleme aan te spreek.
LikeLiked by 1 person
Pragtig Dina, Julle is baie bevoorreg.
LikeLiked by 1 person
130mm! Ek is bly vir julle want julle het dit noding – ons wag not vir ons beurt.
LikeLiked by 1 person
Ek hoop julle kry gou reën.
LikeLike
Wow zeg, wat een prachtige achtertuin!
Er moet iets gedaan worden om de klimaatverandering tegen te houden, maar we kunnen niet in een jaar tijd oplossen wat al meer dan vijftig jaar misloopt.
LikeLiked by 1 person
Ek is ‘n skeptikus en dink persoonlik dat daar politieke dryfkrag en geldmaakprosesse agter die hele klimaathisterie sit.
LikeLiked by 1 person
Goed om te hoor dat dit reën. Tina praat ook van reën in Pietersburg. Ek stem saam met die ding dat daar gedurig siklusse van weer rond beweeg. Dis nie altyd dieselfde tyd of wanneer ons dit die meeste nodig het nie. Dit het tog altyd wel op die einde weer gedraai na natter tye. Stem ook saam met dat die mense hulself moet regruk en inrig om die natuur aan te vul en nie te vernietig nie.
LikeLiked by 1 person
Deur die eeue het klimaat verander. Eens op ‘n tyd was Groenland ysloos en dit was beslis nie deur die toedoen van mense nie.
LikeLike
Dit is beslis waar. Ons maak net dat dit vinniger gaan omdat daar so baie mense is. Suidpool os vinnig besig om minder ys te he.
LikeLiked by 1 person
Ek is so dankbaar oor die reën, dis selfs koud genoeg dat ons die koolstoof vir die honde al Vrydagaand begin aansteek het. (my honde is mal en hardloop in die reën en kom lê dan met hulle nat gatte in die huis!)
Ek kan met hierdie tipe somer oor die weg kom!
LikeLiked by 1 person
My honde was ook ‘n pyn. Ek moet elke keer saam met hulle koud en nat word, voordat hulle gaan beenlig.😵😄
LikeLike
Je hebt overschot van gelijk!!!
LikeLiked by 1 person
Ons het die dringend nodig.
LikeLike
Ek is al net so moeg vir die klimaatsveranderinghesteria wat ons tans beleef.
LikeLiked by 1 person
As mens mooi daarna kyk, is dit ‘n geldmakery soos min. Dis soos die histerie met die draai van die eeu, toe almal gedink het ons rekenaars gaan uitbom. Dit het miljoene gekos om alles op te dateer en toe was dit nie eers nodig nie. Ek glo wel dat die klimaat wissel en gedurig verander, maar dat mense nie werklik daarvoor verantwoordelijk is nie. Dis weer die mens met sy grootheidswaan, wat dink dat hy klimaat kan beheer. Dink aan die breinspoeling van Amerikaanse films waar die mens meteorite afskiet, vuurspuwende berge tem en oorstromings beheer.
LikeLiked by 1 person
Massahisterie. Almal en spring op en af en ek het nog nie ‘n enkele “oplossing” gehoor nie.
LikeLiked by 1 person
Netso.
LikeLiked by 1 person
Een heel mooie foto van je tuin.
Die klimaatverandering, daar heb ik ook vragen over.
LikeLiked by 1 person
Ek het heelwat vrae daaroor, Suske. Dit klink my na ‘n reuse geldmaakstorie.
LikeLiked by 1 person
Nature needs rain… The bush gets green. Then the babies are born… the cycle goes on. (Nice garden)
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian…that is a garden in a holiday estate where we sometimes clutch out.
LikeLiked by 1 person
“clutch out”? 🙂 Must be a local expression for stay once in a while? 😉
LikeLike
Ek kan net dink hoe mooi is daai plek van julle nou. En die waterval loop seker nou sterk?
LikeLiked by 1 person
Die rivier raas so, dat mens dit by die huis kan hoor. Ons het na die waterval gaan kyk…asemrowend!
LikeLike
Wens ek was daar
LikeLiked by 1 person
Ons het 280mm gehad….maar ek wens ek kon die helfte aanstuur na die droë Noord en Oos Kaap toe……
LikeLiked by 1 person
Sjoe julle het baie gehad! Ja ek wens ook ons kon van die reën aanstuur.
LikeLike
Your backyard IS lovely Dina. Hurrah for clean fresh water
LikeLiked by 1 person
Thanks, when it rains it is a paradise.
LikeLike
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi boodskap , Theo! Ek kom nou eers hier kyk. Ek kry nooit ‘n boodskap dat jy op my blog kommentaar lewer nie. Ek weet nie of dit WP is of ‘n setting op jou blog nie.
LikeLike
Climate change is complex, and I agree that extremes have been happening for a very long time,but it seems they’re happening more lately. I hope nations can work together to tread more lightly on this precious planet. Have a wonderful New Year!
LikeLiked by 1 person
Thanks for reading my post. I wish you a wonderful New Year and many more beautiful blogs!!
LikeLiked by 1 person