Kgalagadistories 2

Bertie Bleeksingvalk het vanoggend ‘n heerlike stukkie ontbyt opgepik…IMG_2535

Wat nou gemaak met hierdie stukkie wriemelende spaghetti?IMG_2530

Nee man, moenie so rondkrul nie…IMG_2532

‘n Stewige houvas en ‘n skerp klou, sal hom in bedwang hou…IMG_2533

Babette Bleeksingvalk kom loer gou wat is op die spyskaart…IMG_2547

Saam bekyk hulle die maaltyd, met gourmet kennersoë…IMG_2546

Hmm ja, hy is oorlede en steeds heerlik vars. Bertie besluit dis ‘n voortreflike geskenk om Babette se guns mee te wen…IMG_2545

Grootmeneer gaan sit hy waaksaam die  wêreld en dophou, terwyl Babette derms uitryg…IMG_2561

Klaar gesmul, nou wag Bertie net vir die ja-woord…IMG_2557

Babette steur haar nie aan Bertie nie, draai net haar rug op hom en tuur ook die verte in. Dis nie aldag dat jy verniet ‘n maaltyd in die bos kry nie!IMG_2562

NS. Dis heel waarskynlik ‘n jong voël wat steeds deur sy ma of pa gevoer word, maar wie bederf nou ‘n romantiese storie met feite?

42 Replies to “Kgalagadistories 2”

  1. Mooi man,e een ou slangetjie is nie genoeg om n vrou te verower nie. Daar sal beslis nog n paaar opgedis moet word voordat sy haar gaan oorlewer aan n genessittery en babas grootmaak. Pragtig duidelike fotos. Jou storie vier n mens lekker nee na n ander wereld.

    Liked by 1 person

  2. I really enjoyed these incredible photos immensely, Dina. The clarity and action you captured here, from an activity that is usually nearly impossible to see, far away or hidden, is astounding.

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +