Weerkaatsings

‘n Mens se lewe is soos ‘n weerkaatsing.Soms is dit helder en gedefiniëerd en ander kere is dit dof en melkerig.Elkeen van ons se weerkaatsings lê in wat andere teenoor ons terugkaats,hetsy dit vriendelikheid,liefde,medemenslikheid en ook soms die lelike sy van menswees is.

Ek het al ondervind,dat hoe meer positief jou weerkaatsing is,hoe meer positiewe energie word teruggekaats.Hoe helderder jou motiewe teenoor andere,des te mooier en afgeëts die terugkaatsing.

Helder blou lug in die Sesriemravyn. 

Die weerkaatsing is effens melkerig en dof.

Die lyne raak al hoe meer gedefiniëerd.

Die volmaakte weerkaatsing met selfs die beeld van ‘n swaeltjie ook sigbaar.

Ek sien julle oor ‘n maand weer,gaan bietjie foto’s neem op ‘n geheime plek.

33 Replies to “Weerkaatsings”

  1. Very true words, we all like to be with people who are positive and happy, well, my opinion for what it’s worth šŸ™‚ Nice pictures, enjoy your trip.

    Like

  2. Zen huh…are u a convert?Naais pieks soos gewoonlik, Visrivier?Sou graag tyd daar wil spandeer …iewers in die toekoms…

    Like

  3. Dankie vir die Sesriem-gedagtes en -foto’s. Mens voel baie dinge as jy daar dwaal, en jy verwoord dit so goed..Mooiloop

    Like

  4. Van Zen weet ek net soveel soos ‘n kat van saffraan.Hierdie is maar my eie siening wat spruit uit lewenservaring.

    Like

  5. Ek is teen die einde van die maand terug en hoop om dan nog baie gedagtes te wissel oor ons onlangse ervaring agter die kameralense.

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wĆŖreld, vir die wĆŖreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sĆŖ:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +