Sien dit nie aldag nie

Die geheimsinnige Strandjut, ook bekend as die Bruinhiëna(Hyaena brunnea),is voorwaar ‘n kalant wat ‘n mens moeilik te siene kry!Vroeër was hierdie skimagtige dier wyd versprei deur Suider-Afrika,maar deesdae word hy net af en toe suid van die Oranjerivier gesien.Hy kom die dikwelste voor in die Kalahari wat strek tot deur Botswana en die Noordelike dele van Namibië.Verder strek sy gebied langs die hele kuslyn van Namibië af,waar sy voedsel meestal dooie robbe en aas is.Hy leef ook van klein werweldiere,insekte en vrugte.Hulle is ook hoofsaaklik naglewend,maar kom wel bedags tevoorskyn. 

Hierdie een se hare het skielik begin rys en hy het met ‘n spoed weggetrek.

Ons het hom toe in die pad gekry waar hy ‘n ander hiëna getakel het.

Die spelery het ‘n hele ruk aangehou en nie na agressie gelyk nie.

Nog steeds aan’t snuif en knibbel.Dalk wou hulle paar.

Knaag,byt en rondwoel..

Besondere diere,wat ‘n mens amper laat dink aan wolwe.

29 Replies to “Sien dit nie aldag nie”

  1. Nou is ek moerse jaloers….ek hoop maar ek kan hulle ook sien as ek in Namibia uitkom…en hopelik is my kamera by my!!!

    Like

  2. Wie ek? Ek doen nog maar die hele tyd, maar ek plaas niks meer op Litnet nie. Dit sukkel maar so met tye, maar dan vloei dit weer lekker.xxxx

    Like

  3. Dis nou ‘n besonderse ondervinding. Ek het nog net ‘n gewone hiĆ«nawyfie met haar welpie bedags in die Wildtuin gesien en dit was al klaar vir my iets besonders. Jy is gelukkig om op die regte tyd daar te wees. Dankie vir die foto’s.

    Like

  4. Mens kan hulle nie sien in die gras nie..so goed gekamoefleer.Die pote smelt sommer so saam met die gras.Dankie vir inloer.

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wĆŖreld, vir die wĆŖreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sĆŖ:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +