Hartediefie!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Hartediefie!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Baie mooi soos altyd!
LikeLike
DankieTina.
LikeLiked by 1 person
Toe die kinders klein was is ons altyd Rustenburg toe waar daar n mak een was, sy naam was George en die liefie het ons met sy swart tong gelek
LikeLike
Dit was seker lekker vir hom,so ‘n souterige mensvellek! 😆
LikeLike
Lyk soos ‘n klomp gespikkelde koesisters – hoop hulle kan hulself weer ontknoop. Hulle is so grasieus op daai lang bene. Baie mooi.
LikeLiked by 1 person
Hehe! Ek hou van jou beskrywing.Dankie vir inloer.
LikeLike
Sjoe13Kameelperde moes n mooi gesig gewees het. Pragtige fotos.
LikeLike
Die foto’s kan nie regtig wys wat ‘n fantastiese gesig dit was nie.Hulle het op ‘n hoë duin gestaan en mekaar geliefkoos,kleintjies en grotes.
LikeLike
Ek dink daai bos het homself kis geskrik
LikeLike
Ja,hulle het lekker gevreet.Blykbaar skei die boom na ‘n ruk ‘n gifstof af,wat die blare bitter maak,dan beweeg die diere verder.Dit sorg dat hulle nie een boom kaal stroop nie.Jy het seker al daarvan gehoor.
LikeLiked by 1 person
Ja ek het nou dat jy dit noem, die natuur is maar net ongelooflik….
LikeLiked by 1 person
Kameelperde kan tot n kafoefel grasievol laat lyk 😀
Nogmaals pragtige fotos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Dries dit was besonders.Dit was nie soos die gewone nekswaaiery van bulle nie.Groot en klein het vir ‘n lang ruk mekaar letterlik geliefkoos…saggies en sonder agressie.Die een bul het net bietjie opgewonde geraak en op sy agterpote gestaan.Het jy al sulke waarnemings by kameelperde gemaak?
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam Dina, baie besonderse gedrag! En nie iets wat ek dink ek al voorheen gesien het nie, gewoonlik is kameelperde mos nie baie “vatterig” nie.
LikeLiked by 1 person
Kameelperd Kleuterskool!! Pragtige fotos
LikeLike
Dankie Dirkie,behalwe dat daar darem ‘n paar “grootmense”ook by was.
LikeLiked by 1 person
Dis te dierbaar!
LikeLike
Dankie vir inloer.Ek waardeer dit.
LikeLiked by 1 person
Ag jinne maaaa’! Dis te pragtig. Die mooiste ding van die kameelperde vir my is hul oe. Hulle het sulke groot sagte oe met daardie lieflike lang wimpers.
Ek is bly jy was daar om die besonderse oomblik vas te vang
LikeLike
Dit was regtig besonders,veral om so ‘n klomp bymekaar te sien.
LikeLike
sjoe… pragtig….
ek is mos vrek lief vir kameelperde…. een van my top 5 diere in die wereld en eerste op my lys van topste liefste Afrika dier
LikeLike
Dan deel ons beslis iets.Hulle is besonders!
LikeLiked by 1 person
absoluut!
LikeLiked by 1 person
Sjoe Dina! Hulle is te pragtig en so dierbaar en jy vertel die storie ook so pragtig. Hierdie is die mooiste foto’s ooit hoor! Absoluut stunning! 😀 ♥
LikeLike
Dankie Sophia.Ek wens net ek kan daardie Advanced Option om die foto’s te plaas, regkry.Ek verstaan nie eintlik hoe om dit te doen nie.
LikeLiked by 1 person
Dina, sodra jy die foto geplaas het, gaan terug na dit, kliek op die foto en kliek op die potloodjie icon wat aan die bokant van die foto sal wys. Die image details blokkie sal oopmaak. Daar kan jy al jou settings verander soos jy wil.
Loer hier en sê of dit is waarna jy verwys?
https://sonelscornertutorials.wordpress.com/2014/05/09/image-editing-in-an-existing-wordpress-post-click-to-enlarge/
LikeLike
Jinne,maar jy is oulik!Ek gaan nou gereeld daar by jou tutorial loer.Lyk my jy is ‘n rekenaarfundi ook nog.Dis presies wat ek wou weet.Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Nee wat, net liewer vir rekenaars en diere. 😆
Bly ek kon help. 😀 ♥
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, ek hou ook baie van jou byskrifte.
LikeLike
Lyk vir my soos een van daai ou Caligula se bondel gevryeryer!!
🤣🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Moes ook weer kom kyk waaroor jy so geamuseerd is!
LikeLike