Namibduine is nie statiese eenvormige hope sand nie.Inteendeel,hulle is dinamies,en hul vorms word bepaal deur windbeweging,beskikbaarheid van sand en hul ligging in die duinesee.Die duine het ‘n verskeidenheid vorms,kleure,hoogtes,wydtes en samestelling.
Ek gaan kyk nou op Dr Google hoe die versteende duine gevorm word (nuuskierigheid is ‘n familiekwaal), toe kom ek op jou Litnetbloginskrywing “Wonderlike woestynland vanuit die lug” af. Nog mooi fotos. Dit moes seker ‘n wonderlike ervaring gewees het om dit vanuit ‘n vliegtuig te bekyk.
LikeLiked by 2 people
Jinne,ek het al vergeet van daardie blog op LitNet!Dit was ‘n ongelooflike ervaring.Hierdie is foto’s wat ek destyds geneem het en vandag weer uit die argiewe gekrap het!
LikeLiked by 1 person
As dit mens nie aangryp nie is daar fout met jou. Pragtig
LikeLike
Ja dis waar,Tina!
LikeLiked by 1 person
Ek het al oor hulle gevlieg lyk soos n satyn lap wat opgevrommel op n tafel gegooi word en net sag val. Dis pragtig!
LikeLike
Mens se mond hang heeltyd oop in verwondering.
LikeLiked by 1 person
Interesant en pragtige fotos.
LikeLike
Dankie vir inloer,Tokeloshe.
LikeLiked by 1 person
Baie mooi, soos altyd!
LikeLike
Dankie Danie.
LikeLike
Daar is nogal ‘n dodelike bekoring aan die woestyn. Dodelik want al is dit pragtig is dit ‘n gevaarlike plek om in te verdwaal. Pragtige fotos bytjie
LikeLiked by 1 person
Ons het al vasgesit in die duine en moes in die donker terugloop dorp toe.Gelukkig het die ligte ons gehelp om koers te hou.Dan besef mens hoe gevaarlik dit kan wees!
LikeLiked by 1 person
Klink scary. DIe woestyn is pragtig maar ek bly liewers uit dit. My voorouers was woestyn loper en is bekend vir 40 jaar in die woestyn 😉 maar ek is nie daardie tipe jood nie. Boerseun Jode verkies die bosveld hehehehehe
LikeLike
Haha Wolfie!Die woestyn is nie regtig ‘n lekker plek nie,maar mens kan dit waardeer op ‘n afstand en as jy weet jy kan staatmaak op moderne tegnologie om jou uit ‘n penarie te red!
LikeLiked by 1 person
Beslis… veral die waardeer op ‘n afstand hehehehe
LikeLiked by 1 person
Dis mos nou ‘n plek waar mens se siel tot ruste kan kom. Sjoe. Dalk eendag.
LikeLike
Dis wonderlike wêreld!
LikeLike
Die Namib is besonders. Moes seker onvergeetlik wees om so daaroor te vlieg en fotos te neem. Pragtige fotos
LikeLike