Boshappies

IMG_3278
Ruiter het pas ‘n lekker watergogga gevang!
IMG_3701
‘n Happie van ‘n ander geur…heerlike bolletjie olifantmis vir mamma en pappa miskruier se kleinspan wat een van die dae gaan uitbroei.
IMG_3581
Rooiborsbyvreter gooi sy sprinkaanhappie in die lug op,voordat dit keel en maag se kant toe gaan.
IMG_3036
Ou bromvoël het ‘n bek vol kos en hy hardloop al wat hy kan weg van sy familie,om eenkant alleen te gaan vreet.
IMG_3025
Is dit nou wat ‘n mens vraatsig noem?Sommer ‘n padda,’n vet kriek,twee skerpioene(kyk mooi,daar is twee angels sigbaar langs die padda se agterpoot)en nog iets anders!
Advertisements

36 thoughts on “Boshappies”

      1. Wolwe Kind het sonder ‘n landlyn en internet gesit vir twee weke. Die hele Magalieskruin het deurgeloop met die probleem. Glo my wolwekind was moerig, hy het hom dood verlang na sy kubermaats

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s