'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Pragtige foto’s Mens wil die mannetjie opeet!
LikeLiked by 2 people
Dankie Tina!Ek geniet sy manewales vreeslik,maar sjoe,hy is besig hoor!
LikeLiked by 1 person
Hou jou jonk!
LikeLiked by 1 person
Hy is net – die – mooiste – ding! Gabby is ook bang vir drake, oftewel “dlake”.
LikeLiked by 1 person
Jy het my geïnspireer om weer ietsie oor hom te pos.Hy is mal oor bangmaakspeletjies en dit het omtrent die hele middag aangehou.
LikeLiked by 1 person
Jou foto’s vang kind-wees so goed vas! Jy is uiters bevoorreg om so ‘n pragtige klein model te hê.
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie!
LikeLike
Dis nou n regte model. Hy het beslis bai geduld met jou. Dis die mooiste fotos. Natuurlik die pragtigste seunskind ook. Verlang nou na my seun toe hy klein was. Awesome alles.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke…hy was glad nie eers bewus daarvan dat ek foto’s neem nie.Ek het heeltyd saamgespeel en gehardloop en afgeneem.Vandaar al die verskillende emosies.Ek was natuurlik stokflou!
LikeLike
Ha ha, dis goed so, Ouma wil mos. Dis so lekker as hul natuurlik aangaan met hul speletjies terwyl mens afneem. Hul vergeet gou dat hul afgeneem word. Tien uit tien vir jou vinnige aksies en reaksies en die eindresultaat.
LikeLiked by 1 person
Ek moes baie foto’s uitvee want driekwart was uit fokus…😬😝😄
LikeLike
Sl jou goed glo. Ek sien met die kinders by die skool om hul af te neem is ook n hele storie. Veral die naby natuurlike fotos
LikeLiked by 1 person
Wat een schattige kleinzoon heb je.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Ek kan dink met daai paar blou oe het hy sommer baie diep in Ouma se hart gekruip!
LikeLiked by 1 person
Ja hy het,dankie Dries…word net te gou groot!
LikeLiked by 1 person
Hoe dierbaar. Daardie blou oë maak my knieë lam; ek kan net dink wat dit aan die meisietjies gaan doen. Vreeslike mooi fotos Ouma.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester…ja die mannetjie het ouma in ‘n sakkie toegeknoop!
LikeLiked by 1 person
Sjoe, mooi kind, en bevoorreg om so ‘n avontuurlustige ouma te hê!
LikeLiked by 1 person
Die ouma sit net met ‘n seer rug vanweë al haar rondhardlopery!😜
LikeLike
Ag dit is kosbaar. Pragtige fotos en pragtige kleinkind en wonderlike geesdriftige fikse Ouma..
LikeLike
Dankie Dirkie…ek weet net nie van die fikse ouma nie…moes vanogged pynpille drink vir die rug😅😬😳
LikeLiked by 1 person
Leuk
Pret voor jullie allemaal.
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie Rob!
LikeLike
Wat ‘n pragtige kind! Die foto’s vang hom so mooi vas
LikeLiked by 1 person
Dankie,Pixie
LikeLike
Hy is te dierbaar met daai ondeunde blou ogies!
LikeLiked by 1 person
Hy kom weg met alles…net een kyk met daai ogies!Danki vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Danke liebe Grüße und einen wunderschönen Tag von mir eine Umarmung Gislinde
LikeLiked by 1 person
Thank you very much!
LikeLike
awwwwww….
LikeLike
Die mooiste foto’s van die skattigste ouma seuna kind 😄
LikeLiked by 1 person
Dankie Hanneliese…hierdie ouma geniet elke oomblik saam met hom!
LikeLiked by 1 person
Hulle word so gou groot!!! My rooikop kleinseun is binnekort 7. Ek het net een seuna en twee sussas. Een is al 17 en boeta se sussie is al 12. Groot vreugde en voorreg!!!!
LikeLiked by 1 person
Ag dis te wonderlik!
LikeLiked by 1 person
Ag, hy lyk te oulik vir woorde 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie Tokeloshe!
LikeLiked by 1 person
Already a strong personality. 🙂
LikeLike
Wij hebben een kleinkind van bijna twee jaar – zou een vriendje van die kanjer kunnen zijn 🙂 !
LikeLiked by 1 person
Beslis ja…ons outjie is nou 2jaar 6maande.
LikeLiked by 1 person