Mooi was nog nooit..

lelik nie!

IMG_1368_edited-1
Berghaan/Bateleur.Hierdie roofvoël het ‘n kenmerkende kort stert en leef meestal in die lug. Sy vlugpatroon is ‘n kenmerkende heen-en-weer-wieg.
IMG_1388_edited-1
Jonges is bruin en kry eers die pragtige verekleed op sewe- tot agtjarige leeftyd.
IMG_1407_edited-1
Bloureier/Grey Heron.
IMG_2286_edited-1
Witpenssuikerbekkie/White-bellied Sunbird)
Advertisements

44 thoughts on “Mooi was nog nooit..”

    1. Dis my gunsteling roofvoël,Hester.Ek kan goed glo dat hulle so oud kan word,want hulle is eers op sewe of agt jaar volwasse.Die mannetjies en wyfies kan onderskei word aan die swart streep onder die vlerke,alleenlik in vlug sigbaar.Wyfies se band is smal,teenoor breë band van mannetjies.Sommer bietjie interessante inligting spesiaal vir jou!

      Liked by 2 people

      1. Dankie ek waardeer. Jy sal verbaas wees om te weet hoe dikwels ek die voorwerp van jou fotos gaan google. Ek is onversadigbaar nuuskierig oor wat in die natuur aangaan – dis beter as om te debatteer oor politiek en godsdiens. 😀

        Liked by 1 person

      1. Die digter is Boerneef, maar o aarde – waar het ek nou my naam krater gemaak!! Dis g’n berghaan nie, dis berggans! As jy “Die berggans het ‘n veer laat val” gaan Google, sal jy die volledige teks van die kort gediggie kry. Nou weet ek nog steeds nie hoe lyk ‘n berggans nie, maar die aanhaling is darem nou reggestel!

        Liked by 1 person

  1. Boerneef – was paar jaar terug op troue waar dit gesing is. Hierdie wordpress link (wat eintlik oor skaak gaan) bevat die woorde ‘n foto van n bateleur en ‘n vertaling in Nederlands (now how about that – bu hoe daarover). Verbaas my nie dat Bateleur eers mooi veredos later kry nie (ons raak mos mooier soos wat ons ouer raak 🙂 ) en dankie nou weet ek dat ‘n Suikerbekkie ‘n Sunbird in Engels is.

    https://chessaleeinlondon.wordpress.com/2008/09/29/die-berggans-het-n-veer-laat-val/

    Liked by 1 person

    1. Hehe,dankie Abrie,jy is baie deeglik met al die inligting!Ek het ook gedink die gedig gaan oor ‘n berggans,maar toe Frannie skryf van ‘n berghaan,het ek getwyfel…kop raak soms ook effe dof…lol😝😄

      Like

  2. Toevallig heb ik onlangs voor het eerst een bateleur gezien.
    Wat een indrukwekkend beest! Uiteraard zag ik de vogel niet in het wild maar bij een roofvogelshow.
    Het lijkt me toch heel bijzonder om zo.n vogel in het wild aan te treffen.
    Heel mooi gefotografeerd ook!
    De blauwe reiger zien wij hier gelukkig ook vaak maar dat witpenssuikerbekkie ( wat een leuke naam) is ook fantastisch.
    Jij moet ook een flinke lens hebben lijkt me .

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s