Gaan sit op ‘n ander plek!
Ongeskikte dierasie!
Jou ou boelie, jy gaan nou ‘n ding sien…
Laat ek net eers by die viswaters kom…
Ek sien iets…stadig, stadig…
Kop skiet vorentoe…
Hét hom!!
Bietjie klein…
Maar dis darem ‘n voorgereggie…
Elke bietjie help…
Vaste grond toe, voordat iemand my vissie kom steel…
Dis wat gebeur as rowers jou sware vangs wil afvat en die fotograaf staan en slaap…
So ‘n pragtige reeks foto’s Dina!
LikeLike
Baie dankie,Aletta.
LikeLike
👍
LikeLike
Ag, jy laat my verlang na Oom Paul se Willedieretuin! Jy is ons natuurfotografie Towerin! Puik gekiek soos altyd.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie liewe Vuurvliegie.
LikeLike
Mooi foto’s. Dis ‘n groot vlerkspan daardie – mens moet maar wyd hou om buite klapafstand te bly!
LikeLiked by 1 person
Dis hoekom die fotograaf sukkel om die hele voël op die prentjie te kry!😵
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLiked by 1 person
Mooi hoe jij er altijd een verhaaltje van maakt!
LikeLiked by 1 person
Dankie Hanneke.
LikeLike
Jimmeltjie….jy kan die mooiste stories vertel met jou fotos!!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Woordnoot, lief van jou.
LikeLike
‘n Wonderlike verhaal met puik fotos!
LikeLike
Baie dankie, Anne.
LikeLike
Zo knap!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Anna.
LikeLike
Sien altyd jou foto’s laat, dan kan ek maar ook net sê, baie mooi. So ook die van die ietermago. Het op die plaas, Suid Oos Vrystaat, een en ‘n erdvark gehad, wat ek af en toe gesien het. Nie geweet hulle word ook vir die skubbe gejag nie. Barbare.
LikeLiked by 1 person
Deesdae is hulle hoogs bedreigd! Al sien jy my foto’s laat, waardeer ek dat jy altyd inloer.Dankie Danie.
LikeLike
Perdebytjie, hierdie is die lieflikste fotos!🤗
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Una.
LikeLike
Schitterende foto’s Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Nog n skitterende reeks fotos, Dina!
Ek voel nogal jammer vir die vissies wat so deurboor word – lyk my hierdie ene is sommer deur die oog gelans…
LikeLiked by 1 person
Die arme vissies het daardie oggend in verskrie reiers se mae beland. Dankie vir inloer en jou mooi woorde,Dries.
LikeLiked by 1 person
Ag hulle is so mooi!
(Help asb vir ou dommie, watse voëls is dit? Ek ken net my Hadidas in my tuin en die vet duiwe!)
LikeLiked by 1 person
Geen skande as jy nie voëls ken nie. Ek het eers 20 jaar gelede regtig begin belangstel en is nog vêr van geleerd.🤣
Dis bloureiers… hulle leef hoofsaaklik van vis, paddas,reptiele,voëls en ongewerweldes.Mens kry hulle gewoonlik in vlak water, waar hulle doodstil sal staan en wag vir prooi.
LikeLiked by 1 person
Dankie, ek leer elke keer iets by jou! ❤
LikeLiked by 1 person
Ek leer weer baie by jou oor gedigte en kuns!
LikeLiked by 1 person
Dis sulke mooi fotos Perdebytjie, en jou stories te oulik.
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel.
LikeLike
Baie mooi!
LikeLiked by 1 person
Mooi fotoverhaal.
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLike
Perdebytjie, het jy al ooit gedink om ‘n kinderboek uit te gee met jou pragtige foto’s en oulike dierestories?
LikeLiked by 1 person
Nee Toortsie, maar dit klink na ‘n oulike idee.Al doen ek dit eers net vir my kleinkinders.
LikeLiked by 1 person
Probeer dit, ek dink dit kan ‘n reuse sukses wees. Jou stories is almal so oulik.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Toortsie, ek voel geëerd dat jy so dink.
LikeLiked by 1 person
You really are a very good wildlife photographer… Kudos.
LikeLiked by 1 person
Thanks.I think the secret is to get up close and to be very patient.
LikeLiked by 1 person
Definitely.
LikeLiked by 1 person
Baie mooi en oulik gedoen. Ek stem saam met Toortsie oor die kinderboeke. Ek is juis besig om navorsing te doen hoe om prente boeke veral vir kinders te maak. Dis nie sulke harde werk soos werklik geskryfde boeke nie. Noem dit Zero content books waar in jou geval jy jou fotos gebruik en net n lyntjie skryf. Dit kan jou ure se plesier gee om dit saam te stel.
LikeLiked by 1 person
Dit klink lekker om dit te doen.Ek oorweeg dit sterk.
LikeLike
Het nounet geluister na n video hoe om dit te doen. Nou is ek sommer heel opgetrek met die idee om my Schnauzer Journal uit te werk!
LikeLiked by 1 person
Het jy ‘n skakel na die video of is dit iets wat mens moet koop?
LikeLike
JOng dit was n gratis seminaar wat mens kon luister na die tyd en het gisteraand verval. Ek het wel die aantekeninge afgedruk en sal probeer om dit vir jou te stuur. Dis egte n 61 bladsye waarvan helfte sommer net terugvoering is.
LikeLiked by 1 person
Aag toemaar Ineke, dis baie om te stuur. Ek het maar net gewonder. Ek kan self navorsing doen hierdie kant. Dankie in elk geval vir jou bereidwilligheid.
LikeLike
Het vir jou gestuur. Dis lekker om die navorsing te doen
LikeLiked by 1 person
Terwyl ek hierdie getik het, het ek gesien jy stuur dit.Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Mooi foto’s, oulike storie. Jy laat die foto verhaal stories van my jong dae herleef.
LikeLiked by 1 person
Dankie Abrie.. lekker as jy inloer.
LikeLike
Prachtige foto’s en zoveel aktie. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneke.
LikeLiked by 1 person
Ag Bytjie dis so mooi
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondeltjie!
LikeLike
Fantastiese fotos!
LikeLiked by 1 person
Dankie.
LikeLike
Great photos, Dina! This heron looks (and acts, I think) almost the same as ours. I think many countries of the world have similar birds – they are among my favorites.
LikeLiked by 1 person
Yes they are widely spread. I love watching them when they fish… sometimes you need lots of patience!
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos en byskrifte.
Dit lyk so rustig ♥
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Linda
LikeLiked by 1 person
Wha ha haaaa… hoop jy’t lekker geslaap!🤣🤣
LikeLike
Ek was so wakker, soos kan kom…moes nog uitkyk vir seekoeie en krokodille ook, daar op die damwal!
LikeLiked by 1 person