Doer

kom hy…IMG_0785

bietjie nader…IMG_0786

Perfekte foto, maar wat sit op sy vlerke?IMG_0789

Swartaasvoël (Lappet-faced Vulture)IMG_0794

Gering en genommer…hoekom?Die spesie is gelys as bedreigd en navorsers probeer om tred te hou met die voëls wat in die natuur oor is. Vergiftiging en weereens gebruike vir muti is van die hoofoorsake. Omdat aasvoëls so ontsettend goed kan sien, bestaan die bygeloof dat die gebruik van aasvoëldele, kan help om in die toekoms te sien….uggghhhh!

Die Swartaasvoël is die agressiefste van Afrikavoëls en kom gewoonlik laaste by ‘n karkas aan om dan die harde taai dele soos vel en senings af te skeur.

49 Replies to “Doer”

  1. Die meneer het beslis n stewige bek om die senings te skeur. Aasvo”els is besondere vo”els. in Hoedspruit was ons by die Cheeta bewaringssentrum. Daar is spesiaal n aasvoel-restaurant net om hul kans te gee om darem gereeld iets te ete te kry. Ook om te sien watter daar kom eet ook. Ek dog toe jy praat van wat daar op sy vlerke sit dat dit twee geelvinke is wat saamry! Toe dink ek nee, wat van twee budgies wat ontsnap het. Haha, nou geniet ek my kopstories!

    Liked by 1 person

  2. A very good flight sequence. Tagged for preservation. I read somewhere… (The ministry of utmost happiness by Arundhati Roy) that vultures are near extinction in India. Pesiticides. Which is a major problem, for carrion and garbage disposal. Also the Parsis used to put their dead at the top of tall towers to be be “disposed off2 by vultures. Their religion is based on ancient Zoroastrianism.
    At this rate, the only animals that will still live on this planet will be rats… 😦

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s