‘n Goedbewaarde geheim…

lê op die drumpel van Dullstroom. Min mense weet van hierdie tuin in die natuur.IMG_1624

IMG_1621

IMG_1498

IMG_1614

IMG_1570

IMG_1521

IMG_1496

IMG_1588

IMG_1575

IMG_1604

IMG_1527IMG_1563

IMG_1623

47 Replies to “‘n Goedbewaarde geheim…”

    1. Dankie Erna. Ek wou nog beskryf en foto’s bysit, maar hierdie nuwe blogformaat het my nou omgegooi. Ek verstaan nie mooi hoe dit werk nie. Hierdie was ‘n “draft” wat ek ‘n hele ruk terug opgesit het.

      Like

  1. Ek het probeer, maar ek gebruik nog nie die nuwe blogformaat nie – why scratch where there is no itch? Jou fotos is die regte medisyne vir so ‘n koue dag hier en laat my hoop dat lente net om die hoek is. Dankie vir die voorstelling van hierdie plek: ek voel ek moet dit eendag gaan besoek.

    Liked by 1 person

    1. Dankie Vir jou mooi kommentaar, Anne. Ja, hierdie plek is so verrassend, sommer so daar tussen die heuwels anderkant Dullstroom. Daar is ‘n baie groot verskeidenheid veldblomme en mens mag daar gaan stap.

      Liked by 1 person

    1. Ja dit is. Mens ry tot by hul kantoor. Dis ‘n ou plaashuis. Daar is ‘n amptenaar van die Parkeraad, waar jy ‘n betaling doen. Die beste tyd is einde November, Desember, Januarie. Dis die beste blomtyd. Jy mag stap, wat meeste mense doen. Vat jou veldblomboek saam. Ons was in die middel vd week daar en was die enigste mense. Dis oop van 6vm-5nm.

      Liked by 1 person

        1. Dis op die Lydenburgpad van Dullstroom af. Daar is so ‘n reuse groot witgeverfde klip reg by die afdraai na links… baie maklik om te kry. Dis natuurlik beter om met ‘n 4×4 of hoë voertuig te ry, want veral in die reënseisoen is dit vleierig.

          Liked by 1 person

  2. Dit het nou die kersie op die koek gesit vir vandag. Ons het vandag vir derde dag baie reën en ook koue gehad. More gaan dit weer lekker wees volgens die voorspellers. Hierdie fotos het my ook nou lekker teruggevoer na die tyd wat ons buite Pretoria gebly het en alles nog veld en ooptes was. Baie lanklaas daardie eerste besondere trossie blou blommetjies(Eerste bloue) en dan die geel sterretjies gesien. Die veld was meestal vol van die blommetjies in die begin van die somer. AS ek ons bokke laat wei het,het ek hul altyd gesien en bewonder. Dis gedagtes wat niemand van mens kan wegneem nie. Baie dankie vir die wys van Dullstroom. Moedhou en ek dink aan jou in jou hunkering na die veld.

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +